www.wikidata.af-za.nina.az
1988 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1983 1984 1985 1986 1987 1988 1989 1990 1991 1992 1993 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1988Kalenders Die Kilauea vulkaan Puu Oo strand ifexpr 5090 gt 0 Gregoriaanse kalender 1988 MCMLXXXVIIIAb urbe condita 2741Armeense kalender 1437 ԹՎ ՌՆԼԷChinese kalender 4684 4685 甲卯 乙辰Ethiopiese kalender 1980 1981Hebreeuse kalender 5748 5749Hindoekalenders Vikram Samvat 2043 2044 Shaka Samvat 1910 1911Irannese kalender 1366 1367Islamitiese kalender 1409 1409Die jaar 1988 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Vrydag begin het Dit was die 88ste jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure Wysig17 24 Januarie Die vierde Paralimpiese Winterspele word in Innsbruck Oostenryk aangebied 13 28 Februarie Die 15de Olimpiese Winterspele word in Calgary Kanada aangebied 18 Maart Die Hugenotetonnel op die N1 hoofweg tussen die Paarl en Worcester Wes Kaap Suid Afrika word amptelik geopen 25 April John Demjanuk bekend as Iwan die Verskriklike in die Treblinka verdelgingskamp ontvang n doodsvonnis in Israel vir sy oorlogsmisdade tydens die Tweede Wereldoorlog 3 Junie Die Litause hervormingsbeweging Sajudis word deur bekende persoonlikhede waaronder wetenskaplikes en kunstenaars gestig 3 Julie Die Amerikaanse Vloot skiet vlug 655 van Iran Air af 30 Augustus Die laaste Suid Afrikaanse magte word uit Angola onttrek 10 September Steffi Graf van Duitsland word slegs die derde vrou wat die tennis Grand Slam verower toe sy die Amerikaanse Opetoernooi wen 12 September Die Staatspresident van Suid Afrika P W Botha le n amptelike besoek aan Mosambiek af een van die sogenaamde frontliniestate 13 September President P W Botha besoek Malawi en beraadslaag met President Kamuzu Banda 17 September 2 Oktober Die 24ste Olimpiese Somerspele word in Seoel Suid Korea aangebied 1 Oktober President P W Botha besoek Zaire die huidige Demokratiese Republiek van Kongo en beraadslaag met President Mobutu Sese Seko 11 Oktober President P W Botha en die Minister van Buitelandse Sake Pik Botha beraadslaag in Switserland met internasionale nyweraars en bankiers nadat hulle die begrafnis van die Duitse deelstaat Beiere se Eerste Minister Franz Josef Strauss bygewoon het 15 24 Oktober Die agste Paralimpiese Somerspele word in Seoel Suid Korea aangebied 15 November Die PLO verklaar in Algiers die onafhanklikheid van die Staat Palestina met Jerusalem as hoofstad 17 November Die regsgesinde Blanke Bevrydingsbeweging BBB word deur die Minister van Wet en Orde Adriaan Vlok verbied 24 November Die Boksburgse stadsraad besluit om n aantal ou kleinapartheidsmaatreels weer in te stel Swart verbruikers begin n boikot van blanke winkels 21 Desember Die Lockerbie bomaanval vind plaas Pan Am vlug 103 word deur n bom opgeblaas 31 Desember Prof Tjaart van der Walt tree af as rektor van die PU vir CHO Geboortes Wysig4 Januarie Carina Nel Suid Afrikaanse aktrise 28 Januarie Kiernan Jordan Forbes AKA Suid Afrikaanse musiekkunstenaar en kletsrymer 2023 20 Februarie Rihanna sangeres liedjieskryfster en aktrise 15 Maart Juan de Jongh Springbokrugbyspeler 6 April Francois Hougaard Springbokrugbyspeler 10 April Haley Joel Osment Amerikaanse akteur 25 April Sara Paxton Amerikaanse aktrise en skyfster 26 April Suzaan van Biljon Suid Afrikaanse swemmer 26 April Rutger Bregman Nederlandse populere historikus en skrywer 8 Mei Lise de la Salle Franse klassieke pianis 15 Mei Nicole Flint Suid Afrikaanse model en skoonheidskoningin Mej Suid Afrika 2009 25 Mei Cameron van der Burgh Suid Afrikaanse swemmer en Olimpiese goue medaljewenner 26 Junie Trisha Chetty Suid Afrikaanse internasionale vrouekrieketspeler 26 Junie Amanda Du Pont Suid Afrikaanse filmster 13 Julie Steven R McQueen Amerikaanse akteur 22 Julie Lisa Tomaschewsky Duitse aktrise 28 Julie Leandie du Randt Suid Afrikaanse aktrise 8 Augustus Prinses Beatrice van York Britse koninklike en oudste dogter van prins Andrew en Sarah Ferguson 21 September Tom MacDonald Kanadese kletsrymer en sanger 5 Oktober Shabnim Ismail Suid Afrikaanse internasionale krieketspeler 5 November Virat Kohli Indiese beroepskrieketspeler 31 Oktober Sebastien Buemi Switserse professionele renjaer 13 Desember Tim Aminov Russiese musikant en musiekvervaardiger Sterftes Wysig12 Januarie Connie Mulder Suid Afrikaanse politikus 1925 19 Januarie Jevgeni Mrawinski Russiese dirigent 1903 25 Januarie Colleen Moore Amerikaanse aktrise 1899 28 Januarie Klaus Fuchs Duitse teoretiese fisikus en atoomspioen 1911 9 Maart Kurt Georg Kiesinger Duitse regsgeleerde politikus en bondskanselier 1904 10 Maart William Wordsworth Britse komponis en nasaat van die broer van die bekende Engelse digter William Wordsworth 1908 3 April Prof C J M Nienaber Afrikaanse letterkundige 1918 12 April Alan Paton Suid Afrikaanse skrywer en politieke leier 1903 22 April Irene Rich Amerikaanse aktrise 1891 14 Mei Willem Drees Nederlandse eerste minister 1886 27 Mei Ernst Ruska Duitse elektriese ingenieur wat die elektronmikroskoop uitgevind het 1906 5 Junie Charles Jacobie Afrikaanse country sanger 1928 10 Junie Louis L Amour Amerikaanse skrywer 1908 17 Junie Percy Qoboza redakteur van die dagblad City Press en pionier van die swart joernalistiek 5 Julie P J Schoeman Afrikaanse skrywer 1904 11 Augustus Anne Ramsey Amerikaanse aktrise 1929 14 Augustus Enzo Ferrari Italiaanse motorrenjaer en entrepreneur 1898 6 September Axel von Ambesser Duitse akteur 1910 15 Oktober Kaikhosru Shapurji Sorabji Engelse pianis komponis en kritikus 1892 13 November Antal Dorati Hongaarse dirigent 1906 14 November Alex Heyns Afrikaanse akteur onbekend 22 November Raymond Dart Australiesgebore Suid Afrikaanse professor en n bekende antropoloog 1893 6 Desember Roy Orbison Amerikaanse sanger liedjieskrywer en musikant bekend vir sy emosiebelaaide sangstyl 1936 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1988 amp oldid 2590878