www.wikidata.af-za.nina.az
1888 18de eeu 19de eeu 20ste eeu 1883 1884 1885 1886 1887 1888 1889 1890 1891 1892 1893 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1888Kalenders Friedrich III van Duitsland ifexpr 4990 gt 0 Gregoriaanse kalender 1888 MDCCCLXXXVIIIAb urbe condita 2641Armeense kalender 1337 ԹՎ ՌՅԼԷChinese kalender 4584 4585 甲亥 乙子Ethiopiese kalender 1880 1881Hebreeuse kalender 5648 5649Hindoekalenders Vikram Samvat 1943 1944 Shaka Samvat 1810 1811Irannese kalender 1266 1267Islamitiese kalender 1306 1306Die jaar 1888 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 88ste jaar van die 19de eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure Wysig n Mynkamp word gestig op n plaas met die naam Roodepoort Henry James publiseer sy langer kortverhaal The Aspern Papers Brasilie is die laaste land op aarde wat slawerny verbied 10 Januarie Die Swartbergpas word oopgestel 27 Januarie Die National Geographic Society uitgewer van die National Geographic tydskrif word gestig 13 Maart De Beers Consolidated Mines word gestig 31 Augustus Jack the Ripper eis sy eerste slagoffer Geboortes Wysig30 Januarie D B Bosman Afrikaanse taalkundige 1960 1 Februarie Hans Anton Aschenborn Duitsgebore Namibiese skrywer en kunstenaar 1931 12 Maart Hans Knappertsbusch Duitse dirigent 1965 27 April Florence La Badie Amerikaanse pionier aktrise 1917 11 Mei Irving Berlin Amerikaanse komponis 1989 23 Mei Adriaan Roland Holst Nederlandse digter 1976 24 Junie Gerrit Rietveld Nederlandse meubelontwerper en argitek 1964 11 Julie Carl Schmitt Duitse politieke filosoof 1985 15 Augustus Maude George Amerikaanse aktrise en skryfster 1963 16 Augustus T E Lawrence Britse soldaat Lawrence of Arabia 1935 26 September T S Eliot Amerikaans Britse digter en dramaturg ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde 1948 1965 5 Oktober Mary Fuller Amerikaanse aktrise 1973 8 Oktober Friedrich Fromm Duitse generaal 1945 15 Oktober Gerhard Morkel Springbokrubyspeler 1963 23 November Theo Pienaar Suid Afrika se dertiende Springbokkaptein onbekend 5 Desember Tienie Holloway Afrikaanse skrywer van kinderliteratuur 1967 15 Desember Jan Greshoff Nederlandse digter 1971 Sterftes Wysig9 Maart Wilhelm I van Duitsland koning van Pruise en keiser van Duitsland 1797 9 April Jan Renier Snieders Vlaamse skrywer en broer van August Snieders 1812 15 Junie Friedrich III van Duitsland koning van Pruise en keiser van Duitsland 1831 14 Julie Jan Brand Vrystaatse staatsman President van die Oranje Vrystaat 1823 14 November Jan van Beers Vlaamse digter 1821 3 Desember Carl Zeiss Duitse nyweraar en optikus 1816 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1888 amp oldid 2572267