www.wikidata.af-za.nina.az
1945 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1940 1941 1942 1943 1944 1945 1946 1947 1948 1949 1950 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1945Kalenders NagasakiGregoriaanse kalender 1945 MCMXLVAb urbe condita 2698Armeense kalender 1394 ԹՎ ՌՅՂԴChinese kalender 4641 4642 辛申 壬酉Ethiopiese kalender 1937 1938Hebreeuse kalender 5705 5706Hindoekalenders Vikram Samvat 2000 2001 Shaka Samvat 1867 1868Irannese kalender 1323 1324Islamitiese kalender 1364 1364Die jaar 1945 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 45ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Fat Man een van die atoombomme wat die VSA op Japan laat val het Riaan Cruywagen lees die nuus Gebeure wysig27 Januarie Tweede Wereldoorlog Die Auschwitz konsentrasiekamp word deur die Rooi Leer bevry 30 Januarie Tweede Wereldoorlog Die Wilhelm Gustloff seeramp vind plaas 14 Februarie Tweede Wereldoorlog Die RAF Bomkommandoment begin die strategiese bombardering van Dresden in Sakse Duitsland wat lei tot n noodlottige vuurstorm waarin 25 000 burgerlikes sterf 19 Februarie Tweede Wereldoorlog Die Geallieerdes val die eiland Iwo Jima binne 23 Februarie Joe Rosenthal neem die Pulitzerpryswennerfoto Raising the Flag on Iwo Jima n beeld wat later herskep word in die beeld by die Amerikaanse Marinierskorps Oorlogsmonument 7 Maart Tweede Wereldoorlog Die Amerikaanse Leer steek die Ryn rivier oor by Remagen 9 Maart Tweede Wereldoorlog n Bomaanval op Tokio veroorsaak n vuurstorm waarin 100 000 mense sterf 22 Maart Die Arabiese Liga word deur Egipte Irak Jordanie Libanon Saoedi Arabie en Sirie in Kairo gestig 1 April Tweede Wereldoorlog Die Geallieerdes val die eiland Okinawa binne 16 April 2 Mei Tweede Wereldoorlog Die Slag van Berlyn vind plaas Die verowering van die Duitse hoofstad Berlyn deur die Rooi Leer 18 April Tweede Wereldoorlog Meer as n duisend bomwerpers val die eiland Helgoland Duitsland aan 25 April Tweede Wereldoorlog Amerikaanse en Russiese troepe ontmoet by die Elbe 25 April Die Verenigde Nasies word in San Francisco Kalifornie gevorm 30 April Tweede Wereldoorlog Die Duitse diktator Adolf Hitler pleeg selfmoord 4 Mei Tweede Wereldoorlog Bevryding van die Neuengamme konsentrasiekamp naby Hamburg deur die Britse Leer 4 Mei Tweede Wereldoorlog Admiraal Hans Georg von Friedeburg onderteken op die Timeloberg voor veldmaarskalk Montgommery in opdrag van die laaste rykspresident Karl Donitz die kapitulasie ooreenkoms van alle Duitse troepe in Noordwes Duitsland die Nederlande en Denemarke 4 Mei Tweede Wereldoorlog Die 2de Franse Pantserdivisie onder generaal majoor Leclerc bereik teen die einde van die Tweede Wereldoorlog die huis van Adolf Hitler op die Obersalzberg by Berchtesgaden 5 Mei Tweede Wereldoorlog Kapitulasie van die Duitse troepe in n laaste selfstandige deel van Nazi Duitsland die noordweste en Sleeswyk Holstein Denemarke en Wes Nederland 8 Mei Die einde van die Tweede Wereldoorlog in Europa 21 Junie Tweede Wereldoorlog Okinawa word verower deur die Amerikaners 26 Junie Die Grondwet van die Verenigde Nasies word geteken 16 Julie Manhattan projek Trinity die eerste atoombomtoets word onderneem naby Alamogordo Nieu Meksiko VSA 28 Julie n B 25 bomwerper vlieg teen die Empire State gebou vas op die 78ste vloer 6 Augustus Tweede Wereldoorlog Die VSA laat val n atoombom Little Boy op Hirosjima Japan met tussen 90 000 en 200 000 sterftes tot gevolg 8 Augustus Die Verenigde State Frankryk Engeland en die Sowjetunie teken die Verdrag van Londen wat lei tot die Neurenberg verhore 9 Augustus Tweede Wereldoorlog Tweede Amerikaanse kernwapen Fat Man ontplof bo die Japannese stad Nagasaki 15 Augustus Geallieerde Nasies vier die einde van die Tweede Wereldoorlog na oorwinning in Japan toe keiser Hirohito die onvoorwaardelike oorgawe in die Stille Oseaanoorlog oor die radio aankondig Noord en Suid Korea word van Japan onafhanklik 2 September Die Tweede Wereldoorlog kom amptelik tot n einde met die ondertekening van die Japannese oorgawedokumente op die dek van die USS Missouri 2 September Hồ Chi Minh verklaar Noord Vietnam se onafhanklikheid van Frankryk en word die land se eerste president 24 Oktober Die Verenigde Nasies verdrag die grondwet van die Verenigde Nasies tree in werking 25 Oktober Die voormalige Japannese kolonie Taiwan word weer deel van die Republiek China 10 November Die Springbokdiens van die Suid Afrikaanse Lugdiens en die BOAC die eerste internasionale diens tussen Suid Afrika en die Verenigde Koninkryk begin 16 November Stigting van die UNESCO deur 37 lande in Londen 20 November Die Neurenberg verhore begin 5 Desember Vlug 19 n eskader van vyf Grumman TBF Avenger torpedobomwerpers van die Amerikaanse Vloot verdwyn in die Bermudadriehoek 27 Desember Die Wereldbank word op ooreenkoms van 28 nasies gestig Desember Die Nag Hammadi geskrifte word ontdek Geboortes wysig1 Januarie Jacky Ickx voormalige Belgiese motorrenjaer 10 Januarie Rod Stewart Britse sanger 12 Januarie Dawid Swart Suid Afrikaanse akteur 28 Januarie Karen L Gorney Amerikaanse aktrise 29 Januarie Ibrahim Boubacar Keita politikus en president van Mali 2022 29 Januarie Tom Selleck Amerikaanse akteur draaiboekskrywer en vervaardiger 3 Februarie Marius Weyers Suid Afrikaanse akteur 6 Februarie Bob Marley Jamaikaanse reggaesanger en musikant 1981 9 Februarie Mia Farrow Amerikaanse aktrise 10 Februarie Rosa Keet Suid Afrikaanse digter skrywer en dramaturg 23 Februarie Allan Boesak geestelike van die Nederlandse Hervormde Kerk n politikus en anti apartheidsaktivis 28 Februarie Bubba Smith Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger 2011 10 Maart H O de Villiers Springbokheelagter in 1967 2022 30 Maart Eric Clapton Britse kitaarspeler 2 April Linda Hunt Amerikaanse aktrise 4 April Craig T Nelson Amerikaanse akteur Coach The District 13 April Tony Dow Amerikaanse akteur en regisseur 2022 15 April Dirk Coetzee mede stigter en bevelvoerder van die polisie eenheid op Vlakplaas 2013 19 April Dawn Lindberg Suid Afrikaanse vermaakpersoonlikheid 2020 24 April Larry Tesler Amerikaanse rekenaarwetenskaplike 2020 30 April Michael J Smith Amerikaanse ingenieur en ruimtevaarder sterf in Challenger ramp 1986 6 Mei Rosa Smit Afrikaanse digter en wenner van die Ingrid Jonkerprys vir haar poesie 2021 10 Mei Koos du Plessis Suid Afrikaanse musikant 1984 14 Mei Yochanan Vollach Israelse sokkerspeler 20 Mei Justin Cartwright Britse skrywer 2018 8 Junie Nicky Oppenheimer Suid Afrikaanse sakeman mynmagnaat en filantroop 12 Junie Anthony Hall Martin kenner op die gebied van swartrenosters en die Afrika olifant 2014 15 Junie Zandra Bezuidenhout Afrikaanse digter 19 Junie Aung San Suu Kyi Myanmarese politikus leier van n nie geweldadige beweging vir menseregte en demokrasie in Myanmar Birma en ontvanger van die 1991 Nobelprys vir Vrede 22 Junie Maretha Maartens Suid Afrikaanse skrywer 23 Junie John Garang Suid Soedannese politikus en revolusionere leier 2005 25 Junie Carly Simon Amerikaanse sangeres en liedjieskrywer 29 Junie Chandrika Bandaranaike Kumaratunga eerste minister van Sri Lanka 4 Julie Erik Holm Suid Afrikaanse entomoloog en insekillustreerder 14 Julie Peter Klatzow Suid Afrikaanse komponis en pianis 2021 19 Julie Anna Enquist pennaam van gewilde digter en skryfster in Nederland 26 Julie Helen Mirren Britse aktrise 9 Augustus Jerome Glenn toekomskundige en uitvoerende direkteur van die Millennium projek 14 Augustus Wim Wenders Duitse filmregisseur word in Dusseldorf gebore 14 Augustus Steve Martin Amerikaanse akteur komediant musikant en vervaardiger 31 Augustus Van Morrison Noord Ierse sanger musikant liedjieskrywer en musiekvervaardiger 5 September Al Stewart Britse sanger liedjieskrywer en folk rock musikant 15 September Jessye Mae Norman n Amerikaanse sopraan 2019 27 September Misha Dichter Amerikaanse pianis van Pools Joodse afkoms 28 September Pieter Dirk Uys Suid Afrikaanse satirikus en dramaturg 30 September Ehud Olmert Israelse advokaat en politikus 5 Oktober Riaan Cruywagen Afrikaanse nuusleser en stemkunstenaar 17 Oktober Graca Machel Eerste dame van Mosambiek en later ook Suid Afrika Sterftes wysig22 Januarie Else Lasker Schuler Duits Joodse digteres en toneelskryfster 1869 12 Maart Anne Frank Joodse dagboekskrywer in Nederland 1929 12 Maart Friedrich Fromm Duitse generaal 1888 14 Maart c J J Groeneweg vroee Afrikaanse skrywer van avontuurverhale hoofsaaklik vir die jeug 1870 31 Maart Hans Fischer Duitse chemikus en Nobelpryswenner 1881 9 April Wilhelm Canaris Duitse admiraal 1887 12 April Franklin D Roosevelt Amerikaanse politikus en staatsman 32ste President van die Verenigde State 1882 21 April Walter Model Nazi Duitse veldmaarskalk 1891 28 April Benito Mussolini Italiaanse diktator 1883 28 April Hermann Fegelein Duitse SS generaal 1906 30 April Adolf Hitler Nazi Duitse politikus en diktator 1889 30 April Eva Braun vrou van Hitler 1912 1 Mei Joseph Goebbels Duitse politikus 1897 1 Mei Hans Krebs Duitse generaal 1898 24 Mei Robert Ritter von Greim Duitse vlieenier en veldmaarskalk 1892 31 Mei Leonid Pasternak Russiese postimpressionistiese skilder 1862 Mei Heinrich Muller die hoof van die Gestapo 1900 17 Julie Ernst Busch Duitse veldmaarskalk tydens die Tweede Wereldoorlog 1885 30 Julie Anton van Wouw Suid Afrikaanse beeldhouer 1862 10 Augustus Robert Goddard Amerikaanse vuurpylpionier 1882 8 September Elsie van Broekhuizen Suid Afrikaanse predikantsvrou en kleindogter van Paul Kruger 1880 26 September Bela Bartok Hongaarse komponis 1881 15 Oktober Pierre Laval voormalige eerste minister van Frankryk 1883 19 Oktober Richard Stuttaford Suid Afrikaanse kabinetsminister en sakeman 1870 26 November Dwight F Davis die stigter van die Davis Cup 1879 10 Desember August Vermeylen 73 Vlaams Belgiese skrywer Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1945 amp oldid 2588892