www.wikidata.af-za.nina.az
1986 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1981 1982 1983 1984 1985 1986 1987 1988 1989 1990 1991 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1986Kalenders Olof Palme ifexpr 5088 gt 0 Gregoriaanse kalender 1986 MCMLXXXVIAb urbe condita 2739Armeense kalender 1435 ԹՎ ՌՆԼԵChinese kalender 4682 4683 壬丑 癸寅Ethiopiese kalender 1978 1979Hebreeuse kalender 5746 5747Hindoekalenders Vikram Samvat 2041 2042 Shaka Samvat 1908 1909Irannese kalender 1364 1365Islamitiese kalender 1407 1407Die jaar 1986 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Woensdag begin het Dit was die 86ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig1 Januarie Spanje en Portugal betree die Europese gemeenskap Portugal verlaat die Europese Vryhandelsvereniging 1 Januarie Aruba verlaat die Nederlandse Antille en word n separate deel van die Koninkryk der Nederlande 28 Januarie Die NASA ruimtependeltuig Challenger ontplof 73 sekondes na lansering vanaf Kaap Canaveral Al sewe bemanningslede sterf 16 Februarie Dr Mario de Soares word verkies as die nuwe president van Portugal 17 Februarie Die eerste spitsberaad van Franssprekende lande begin in Parys 20 Februarie Tutor Nyangilizwe Ndamase word as die derde president van Transkei ingehuldig 28 Februarie Die eerste minister van Swede Olof Palme word deur n sluipmoordenaar in Stockholm doodgeskiet 24 Maart Die Hungaroring huisves sy eerste Formule Een Grand Prixwedren 3 April IBM lewer die eerste notaboekrekenaar die PC Convertible 26 April n Ongeluk by die Tsjernobil kernkragstasie in die Oekraine veroorsaak die ergste kernkragramp tot nog toe 31 mense sterf as n direkte gevolg van die ongeluk en duisende meer word blootgestel aan hoe vlakke van radioaktiwiteit 27 April John R MacDougall stuur n boodskap op die Home Box Office kanaal met n sterk sein na die Galaxy 1 satelliet 30 April Dianna Agron Amerikaanse sanger en aktrise 23 Mei Argentinie verbreek sy diplomatieke betrekkinge met die Republiek van Suid Afrika 31 Mei 29 Julie Die 13de FIFA Sokker Wereldbekertoernooi word in Meksiko gespeel wat deur Argentinie gewen word 27 Junie Die Internasionale regshof vel teen die VSA in Nicaragua vs Verenigde State van Amerika 8 Julie Suid Afrika se Swart Federasie van Kamers van Koophandel Nafcoc besluit om die internasionale veldtog teen beleggings in die land te steun 16 Julie Die Suid Afrikaanse straalvegter die Cheetah word bekend gestel 21 Julie Die tweede vredesontmoeting tussen Staatspresident PW Botha en aartsbiskop Desmond Tutu vind in Pretoria plaas 24 Julie Die Statebondspele begin in die Skotse hoofstad Edinburg Weens die weiering van die Verenigde Koninkryk se Eerste Minister Margaret Thatcher om sanksies teen Suid Afrika in te stel boikot 32 van die 58 Statebondlede die spele 29 Julie Suid Afrika is die hoofbesprekingspunt by die Organisasie van Afrika eenheid beraad wat in Addis Abeba Ethiopie begin Nadat President Machel sedert die onafhanklikwording van Mosambiek in 1975 as President sowel as Eerste minister gefungeer het word Mario da Graca Machungo as die land se Eerste premier ingehuldig 2 Augustus Vier mense sterf na n bomontploffing in n slaghuis in Walvisbaai 17 Augustus Twee landmynontploffings in die Nelspruit omgewing eis ses menselewens 21 Augustus Giftige gas ontsnap van die vulkaniese Nyosmeer in Kameroen en meer as 1 700 mense sterf 1 September Liechtenstein betree die Europese Vryhandelsvereniging 7 September Die Anglikaanse aartsbiskop Desmond Tutu word in Kaapstad ingehuldig 8 September Die ANC se kantore in Stockholm word deur n bomontploffing beskadig 16 September 177 mynwerkers sterf en sowat 200 word beseer toe n brand in die Kinrossmyn sowat 110 kilometer oos van Johannesburg uitbreek 30 September Die Amerikaanse president Ronald Reagan benoem die eerste Swart ambassadeur van die VSA in Suid Afrika E J Perkins 6 Oktober Vier persone sterf in n ontploffing en gepaardgaande vuur op die Yankee klas duikboot K129 19 Oktober Die Mosambiekse presidensiele vliegtuig stort neer 20 Oktober Die Israelse Shamir II kabinet onder leiding van eerste minister Yitzhak Shamir word geinstalleer 21 Oktober Die Marshalleilande word van die Verenigde State van Amerika onafhanklik 3 November Die Gefedereerde State van Mikronesie word van die Verenigde State van Amerika onafhanklik 11 November Onthulling van die Delvillebos museum in Frankryk Geboortes Wysig3 Januarie Rasta Rasivhenge Suid Afrikaanse internasionale rugbyskeidsregter 6 Januarie Deepika Padukone Indiese aktrise en model 17 Januarie Max Adler Amerikaanse akteur en vervaardiger 21 Januarie Sushant Singh Rajput Indiese akteur en model 2020 11 Februarie Gabriel Boric Chileense sentrum linkse politikus en verkose president 25 Februarie Jameela Jamil Engelse aktrise 14 Maart Jamie Bell Engelse akteur 24 Maart Nathalia Dill Brasiliaanse aktrise 27 Maart Manuel Neuer Duitse sokkerspeler doelwagter 30 Maart James Cagney Amerikaanse akteur 1899 9 April Leighton Meester Amerikaanse aktrise 16 April Paul di Resta Skotse Formule Eenrenjaer 17 April Romain Grosjean Franse Formule Eenrenjaer 22 April Amber Heard Amerikaanse aktrise en vervaardiger 24 April Jacques Potgieter Suid Afrikaanse rugbyspeler 5 Mei Bokang Montjane Suid Afrikaanse model en Mej Suid Afrika 2010 14 Mei Simon Magakwe Suid Afrikaanse naelloper 16 Mei Megan Fox Amerikaanse aktrise en vervaardiger 18 Mei Kevin Anderson Suid Afrikaanse tennisspeler 3 Junie Rafael Nadal Spaanse professionele tennisspeler 13 Junie Mary Kate Olsen Amerikaanse aktrise en vervaardiger 13 Junie Thabo Bester veroordeelde misdadiger bekend as die Facebook verkragter en ontsnapper uit die Mangaung gevangenis 15 Junie Dann Jacques Mouton Afrikaanse sepie akteur 20 Junie Robbie Klay Afrikaanse sanger 1 Julie Agnes Monica Indonesiese sangeres en kunstenaar 12 Julie JP Pietersen Springbokrugbyspeler 23 Augustus Jeroen Dera Nederlandse letterkundige en literatuurkritikus 12 September Emmy Rossum Amerikaanse akteur 7 Oktober Bree Olson Amerikaanse aktrise en pornoster 12 Oktober Li Wenliang Chinese oogarts en een van die eerste mense wat n waarskuwing uitgereik het oor die uitbreek van die Koronaviruspandemie van 2019 2020 2020 14 Oktober Albert de Wet Afrikaanse sanger 11 November Abigail Keats Suid Afrikaanse modeontwerper 22 November Oscar Pistorius Suid Afrikaanse paralimpiese atleet Sterftes Wysig23 Januarie Joseph Beuys Duitse beeldhouer en kunstenaar 1921 27 Januarie Lilli Palmer Duitse aktrise 1914 28 Januarie Gregory Jarvis Christa McAuliffe Ronald McNair Ellison Onizuka Judith Resnik Dick Scobee en Michael J Smith Amerikaanse ruimtevaarders van Challenger 30 Januarie Olof Palme Sweedse premier 1927 16 Februarie Howard Da Silva Amerikaanse akteur en regisseur 1909 30 Maart John Ciardi Amerikaanse digter vertaler en etimoloog 1916 2 April Ben Schoeman n Suid Afrikaanse minister 1905 14 April Simone de Beauvoir Franse feministiese skryfster 1908 23 April Otto Preminger Oostenryk gebore Amerikaanse regisseur 1905 26 April Broderick Crawford Amerikaanse akteur 1911 9 Mei Sherpa Tenzing Norgay 1914 14 Junie Jorge Luis Borges Argentynse kortverhaalskrywer essayis digter vertaler en bibliotekaris 1899 14 Julie Raymond Loewy Frans Amerikaanse nywerheidsontwerper 1893 17 September Arthur Fighting Prince Mayisela bokser nasionale junior weltergewigkampioen sterf in n motorongeluk 19 Oktober Samora Machel die President van Mosambiek en die leier van FRELIMO 1933 6 November Lili Kraus Hongaars gebore pianis 1903 8 November Wjatsjeslaf Molotof Sowjet politikus en diplomaat 1890 10 November Leona Woods Amerikaanse fisikus wat gehelp het met die bou van die eerste kernreaktor en die eerste kernwapen 1919 29 November Cary Grant Britse akteur 1904 1 Desember Florence Ribeiro en haar eggenoot Fabian Ribeiro sterf in sluipmoordaanval gedurende die apartheidsjare 1933 29 Desember Andrei Tarkofski Sowjet Russiese rolprentregisseur filmteoretikus toneel en operaregisseur 1932 29 Desember Harold Macmillan Britse Eerste Minister 1894 31 Desember Bartho Smit Afrikaanse skrywer en dramaturg 1924 onbekend Helga Molander Duitse aktrise 1896 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1986 amp oldid 2584028