www.wikidata.af-za.nina.az
Facebook is die wereld se grootste en aktiefste sosiale netwerkwebwerf 3 Teen Oktober 2012 het dit meer as een miljard gebruikers gehad en meer as die helfte van hulle gebruik die mobiele weergawe van die webblad 4 Facebook is in meer as twintig tale beskikbaar waaronder Afrikaans Die gebruik van Facebook is gratis Nadat n gebruiker geregistreer is mag hy n persoonlike profiel skep ander mense bevriend en boodskappe uitwissel Daar is ook n reeks toepassings soos byvoorbeeld speletjies of nuusartikels waarvoor n gebruiker kan inteken Facebook het beweer dat dit meer as 2 3 miljard maandelikse aktiewe gebruikers teen Desember 2018 gehad het 5 FacebookTipe AandelemaatskappyGestig 4 Februarie 2004Hoofkantoor Menlo Park Kalifornie Verenigde StateSleutelpersoneMark Zuckerberg Voorsitter en uitvoerende hoof Sheryl Sandberg hoofbedryfsbeampte Gebied bedienWereldwyd behalwe vir afkeurende lande 2005 hede IndustrieInternetProdukteGemeenskapswebwerfInkomste 27 638 miljard 2016 1 Bedryfsinkomste 12 427 miljard 2016 1 Netto inkomste 10 217 miljard 2016 1 Werknemers17 048 2016 2 Dogter maatskappyeInstagramMessengerWhatsAppOculus VRWebwerfwww facebook comMark Zuckerberg in 2005Facebook se hoofkantoor in Palo Alto Kalifornie Inhoud 1 Geskiedenis 1 1 Groei 2 Verwysings 3 Eksterne skakelsGeskiedenisFacebook nbsp nbsp Tipe webblad SosialenetwerkdiensTaal e VeeltaligRegistrasie VereisEienaar Facebook Inc Opgerig 4 Februarie 2004Huidige status AktiefURL FacebookDie eerste weergawe van Facebook was bekend as The Facebook en is op 4 Februarie 2004 van stapel gestuur Die huidige uitvoerende direkteur van Facebook is Mark Zuckerberg en hy was destyds een van die medestigters gewees Aanvanklik was lidmaatskap tot slegs studente aan die Harvard universiteit beskikbaar Binne die eerste twee maande nadat die projek begin is is die lidmaatskap tot ander universiteite soos die Boston College Boston Universiteit en die MIT in die Boston area uitgebrei Alle Ivy League universiteite het terselfdertyd ook toegang tot lidmaatskap verkry Gedurende die daaropvolgende jaar is verskeie indiwiduele universiteite ook toegang tot die netwerk gebied Langsamerhand was dit vir enige persoon wat n Amerikaanse kollege of universiteit edu e posadres gehad het moontlik om by die netwerk aan te sluit Daar was ook n aparte netwerk wat spesifiek vir Amerikaanse hoerskole geskep is Sedert 11 September 2006 kan enigiemand met n geldige e posadres by Facebook aansluit 6 solank die persoon aan die ouderdomsvoorskrifte van die webwerf voldoen Gebruikers van die diens kan kies om by een of meer subnetwerke aan te sluit soos n hoerskool werk of geografiese gebied Groei nbsp Toename in Facebook gebruikers 2004 2013 nbsp Die mees gewilde gemeenskapswebwerwe volgens lande Facebook Twitter VKontakte Qzone Odnoklassniki Facenama geen data nieDatum Aantal aktiewe gebruikersDesember 2004 1 miljoenDesember 2005 5 5 miljoenDesember 2006 12 miljoenApril 2007 20 miljoenOktober 2007 50 miljoenAugustus 2008 100 miljoenJanuarie 2009 150 miljoenFebruarie 2009 175 miljoenApril 2009 200 miljoenJulie 2009 250 miljoenSeptember 2009 300 miljoenDesember 2009 350 miljoenFebruarie 2010 400 miljoenJulie 2010 500 miljoenDesember 2010 600 miljoenJanuarie 2011 650 miljoenFebruarie 2011 680 miljoen 7 April 2011 700 miljoenJulie 2011 750 miljoenJanuarie 2012 900 miljoen4 Oktober 2012 1 miljardVerwysings 1 0 1 1 1 2 10 K Annual Report SEC Filings in Engels Google 28 Januarie 2017 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 September 2017 Besoek op 19 April 2017 en Company Info Facebook Newsroom Facebook 2 Februarie 2017 Besoek op 19 April 2017 Kazeniac Andy 9 Februarie 2009 Social Networks Facebook Takes Over Top Spot Twitter Climbs Compete Pulse blog in Japannees Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Maart 2020 Besoek op 17 Februarie 2009 Sengupta Somini 14 Mei 2012 Facebook s Prospects May Rest on Trove of Data The New York Times in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Besoek op 15 Mei 2012 Gebel Meira In 15 years Facebook has amassed 2 3 billion users more than followers of Christianity Business Insider in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019 Facebook The Newest Fad in Marketing Thinkubator Facebook the latest fad in marketing Geargiveer vanaf die oorspronklike HTML op 2012 07 15 Besoek op 2007 07 25 Facebook krijgt elke dag 700 000 nieuwe profielen bij hln beEksterne skakelsWikimedia Commons bevat media in verband met Facebook af Facebook With friends like this The ugly truth about the founders of Facebook In The Guardian 2008 01 14 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Facebook amp oldid 2470626