www.wikidata.af-za.nina.az
Twitter is n sosiale netwerk en mikrojoernaaldiens wat gebruikers in staat stel om boodskappe bekend as tweets te versend en te lees Tweets is teksgebaseerde boodskappe van tot 140 karakters wat op die outeur se profiel gepubliseer word en aan die outeur se subskripsiegehoor bekend as followers volgelinge gestuur word 4 TwitterTipe AandelemaatskappyGestig 21 Maart 2006Hoofkantoor San Francisco Kalifornie Verenigde StateSleutelpersoneElon MuskOmid Kordestani uitvoerende voorsitter Jack Dorsey hoofuitvoerendebeampte Gebied bedienWereldwyd behalwe vir afkeurende lande 2005 hede IndustrieInternetProdukteNuus en gemeenskapswebwerfInkomste 2 52 miljard 2016 1 Netto inkomste 456 miljoen 2016 1 Werknemers3 898 2016 2 Dogter maatskappyeVinePeriscopeWebwerftwitter comDie mees gewilde gemeenskapswebwerwe volgens lande Facebook Twitter VKontakte Qzone Odnoklassniki Facenama geen data nieTwitterTipe webblad Sosiale netwerkMikrojoernaalTaal e Veeltalig Engels Spaans Koreaans Japannees Duits Frans en Italiaans Registrasie VerpligtendEienaar Twitter Inc Opgerig 15 Julie 2006 3 Huidige status AktiefURL twitter comDie verstekverstelling is dat boodskappe in die openbaar vrygestel word maar gebruikers kan aflewering beperk tot diegene in hul virtuele vriendekring Gebruikers kan tweets via die Twitter webwerf SMS of ander eksterne toepassings stuur en ontvang Alhoewel die Twitterdiens op sigself niks kos nie betaal gebruikers wel vir toegangskostes soos internet of SMS fooie aan hul persoonlike telekommunikasiediensverskaffer Die 140 karakterbeperking wat boodskappe op Twitter dra is aanvanklik ingestel sodat boodskappe met SMS kommunikasie versoenbaar sou wees en hierdie beperking het tot gevolg gehad dat die snelskrif en internetsleng wat gewoonlik in SMS e gebruik word nou ook na die web gebring is Die 140 karakterbeperking het ook die gebruik van URL verkortingsdienste soos tinyurl bit ly en tr im en inhoudsakkommoderingsdienste soos Twitpic en NotePub aangemoedig omdat hierdie inhoud en teks gewoonlik meer as 140 karakters beslaan Sedert dit in 2006 deur Jack Dorsey geskep is het Twitter wereldwyd beroemd en gewild geraak Dit word soms as die SMS van die internet beskryf 5 Wat ons moet doen is om aan mense die beste en varsste relevantste inligting moontlik te lewer Ons dink nie aan Twitter as n sosiale netwerk nie maar as n inligtingsnetwerk Dit vertel mense waaroor hulle omgee soos wat dit in die wereld gebeur Evan Williams 6 Twitter het hul nuus en inligtingsnetwerkstrategie in November 2009 beklemtoon deur die vraag wat dit gebruikers vir statuswysigings vra van What are you doing Afrikaans Wat doen u na What s happening Afrikaans Wat gebeur te verander 7 8 Twitter word deur Alexa se webverkeeranalise as een van die vyftig gewildste webwerwe ter wereld gelys 9 Alhoewel skattings oor die aantal daaglikse gebruikers van die diens verskil omdat die maatskappy nie die aantal aktiewe rekeninge bekend maak nie het n Compete com webjoernaalinskrywing in Februarie 2009 Twitter as die derdegrootste sosiale netwerk aangedui 10 gebaseer op hul beraming van 6 miljoen unieke maandelikse besoekers en 55 miljoen maandelikse besoeke 10 In Maart 2009 het n Nielsen com webjoernaal Twitter as die snelgroeiendste webwerf in die lidmaatskapgemeenskappekategorie vir Februarie 2009 gelys Twitter het n maandelikse groeikoers van 1 382 persent gehad en Zimbio het 240 persent behaal gevolg deur Facebook met n toename van 228 persent 11 Vanaf 5 April 2022 is die grootste aandeelhouer van Twitter Elon Musk met n belang van 9 2 in die maatskappy 12 Verwysings Wysig 1 0 1 1 Jeremy Quittner 3 Oktober 2013 Twitter Balance Sheet in Engels Google Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 September 2017 Besoek op 19 April 2017 Twitter Company Info in Engels Twitter 2 Februarie 2015 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 April 2016 Besoek op 19 April 2017 Michael Arrington 15 Julie 2006 15 Julie 2006 Odeo Releases Twttr in Engels Techcrunch com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Oktober 2019 Besoek op 18 September 2010 Kaplan A M Haenlein M 2011 The early bird catches the news Nine things you should know about micro blogging Business Horizons 54 2 105 113 D Monte Leslie 29 April 2009 Swine flu s tweet tweet causes online flutter Business Standard Besoek op 28 Mei 2009 Also known as the SMS of the internet Twitter is a free social networking and micro blogging service Evan Williams 21 Oktober 2009 Web 2 0 Summit 2009 Evan Williams and John Battelle A Conversation with Evan Williams in Engels O Reilly Media Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2019 Besoek op 1 November 2009 argiefkopie Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 November 2009 Besoek op 26 November 2009 http blog twitter com 2009 11 whats happening html twitter com Traffic Details from Alexa in Engels Alexa Internet 13 Julie 2009 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2020 Besoek op 13 Julie 2009 10 0 10 1 Kazeniac Andy 9 Februarie 2009 Social Networks Facebook Takes Over Top Spot Twitter Climbs in Japannees Compete com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Maart 2020 Besoek op 17 Februarie 2009 McGiboney Michelle 18 Maart 2009 Twitter s Tweet Smell of Success in Engels Nielsen Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Januarie 2013 Besoek op 5 April 2009 https unft news elon musk is the largest shareholder of twitter Elon Musk Is The Largest Shareholder Of Twitter UNFT News 4 April 2022 Eksterne skakels WysigWikimedia Commons bevat media in verband met Twitter en Amptelike webwerf Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Twitter amp oldid 2584194