www.wikidata.af-za.nina.az
Instagram is n gratis mobiele toep en n webwerf wat gebruikers toelaat om foto s en video s met n speeltyd van tot 60 sekondes met hul volgelinge of met die publiek te deel 1 Instagram is deel van die Facebook onderneming Die foto s en video s kan digitaal gefiltreer en op die sosiale netwerke gedeel word soos die van Instagram self 2 InstagramTipeGestig 2010 1 Hoofkantoor Verenigde StateGebied bedienWereldwydIndustrieInternetProdukteGemeenskapswebwerfWebwerfwww instagram comMet n video word die speeltyd gewys maar dit kan nie na n spesifieke tyd deel genavigeer word nie Die funksionaliteit van die webwerf is meer beperk as die van die toep Video s en foto s kan slegs via die toep opgelaai word Daarbenewens kan n lys foto s video s van n rekening slegs in die toep verkry word Op die webwerf kan die inhoud van n rekening slegs in n roostervorm vertoon word Dit is ook nie moontlik om direkte boodskappe via die webwerf na ander rekeninge te stuur nie In Junie 2011 het Instagram 100 miljoen fotos gehad wat opgelaai is 3 4 Dit het gegroei tot 150 miljoen in Augustus 2011 5 6 en teen Junie 2013 was daar meer as 16 miljard fotos op die diens In Oktober 2015 het daar meer as 40 miljard fotos bestaan 7 Instagram het in Junie 2018 aangekondig dat dit meer as een miljard geregistreerde gebruikers het 8 Inhoud 1 Geskiedenis van die beeldverhouding 2 Programme 3 Oorname deur Facebook 4 Stories 5 Video 6 IGTV 7 VerwysingsGeskiedenis van die beeldverhouding WysigInstagram het aanvanklik vierkantige foto s gelewer net soos die Kodak Instamatic kamera en die Polaroid kamera en die vroeere 6 6 kameras Dit is in teenstelling met die gewone langwerpige foto s van selfone en regte kameras met n aspekverhouding van 16 10 2 3 en 4 3 In Augustus 2015 is die formaatbeperking egter opgehef en kon foto s van elke grootte en van nou af opgelaai en geredigeer word Programme WysigDie program wat op 6 Oktober 2010 bekendgestel is is aanvanklik slegs vir die iPhone iPad en iPod touch ondersteun Vanaf April 2012 werk dit ook op slimfone met Android weergawe 2 2 of later In November 2013 is dit ook op Windows Phone uitgereik Instagram word via die App Store Google Play en Microsoft Store voorheen Windows Store versprei Ondersteuning vir die oplaai van videos is in April 2013 bygevoeg Oorname deur Facebook WysigIn April 2012 het Facebook Instragram en sy 12 werknemers vir ongeveer US 1 miljard kontant en aandele gekoop en daar was beplan om die maatskappy onder onafhanklike bestuur te laat 9 Met die transaksie het Instagram effektief n finansiele eenhoring gemaak 10 Destyds was daar meer as 30 miljoen geregistreerde gebruikers van Instagram se webwerf vir fotos 11 Die verkryging is in Augustus 2012 deur die Amerikaanse Federale Handelskommissie goedgekeur Stories WysigStories is n versameling fotos en video s maks 10 minute op n rekening wat tot 24 uur besigtig kan word Dan verdwyn die verhale outomaties uit n profiel Die verhale kan met teks of met filters geredigeer word Fotos wat n maksimum van 24 uur gelede geneem is kan uit die fotogalery gekies word om by te voeg tot n verhaal Hierdie ekstra funksie van Instagram is in Augustus 2016 by die toep gevoeg 12 Video WysigAanvanklik was Instagram slegs n webwerf om fotos te deel In Junie 2013 het dit moontlik geword om n kort videos van 15 sekondes te plaas In Maart 2016 was dit moontlik om langer snitte van hoogstens 60 sekondes te plaas 13 IGTV WysigIGTV is n toepassing om vertikale videobeelde te maak n Afsonderlike toep het in Junie 2018 uitgekom en die funksionaliteit is ook binne Instagram self beskikbaar Tot 60 minute video s kan met IGTV opgelaai word 14 Verwysings Wysig 1 0 1 1 Hu Yuheng Lydia Manikonda and Subbarao Kambhampati What We Instagram A First Analysis of Instagram Photo Content and User Types Geargiveer 27 Oktober 2016 op Wayback Machine ICWSM 2014 Frommer Dan 1 November 2010 Here s How To Use Instagram Business Insider Besoek op 14 Mei 2012 Siegler MG 13 Junie 2011 At 5 Million Users It s Hard Not To View Instagram Through A Rose Colored Filter TechCrunch in Engels AOL Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020 Besoek op 31 Mei 2017 Van Grove Jennifer 14 Junie 2011 Instagram by the Numbers 5 Million Users amp 100 Million Photos Mashable in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Januarie 2020 Besoek op 31 Mei 2017 Siegler MG 3 Augustus 2011 The Latest Crazy Instagram Stats 150 Million Photos 15 Per Second 80 Filtered TechCrunch in Engels AOL Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 November 2019 Besoek op 31 Mei 2017 Hardawar Devindra 3 Augustus 2011 Instagram snaps 150M photos 7M users still only 4 employees VentureBeat in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Januarie 2020 Besoek op 31 Mei 2017 Waxman Olivia B 6 Oktober 2015 Here Are the 5 Most Popular Instagram Photos of All Time Time in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Junie 2019 Besoek op 31 Mei 2017 en Instagram press com 20 Junie 2018 Welcome to IGTV Besoek op 9 Januarie 2020 Segall Laurie Facebook acquires Instagram for 1 billion CNNMoney com CNN Besoek op 14 Mei 2012 Raice Shayndi Ante Spencer E 10 April 2012 Insta Rich 1 Billion for Instagram Wall Street Journal in Engels ISSN 0099 9660 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020 Besoek op 30 Maart 2017 Instagram for Android Available Now Instagram 3 April 2012 Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2012 Besoek op 14 Mei 2012 Kerkhofs Sjef Wat moet je weten over Instagram Stories adformatie nl Adformatie Besoek op 5 April 2018 en Instagram lets you post up to 10 photos or videos as 1 swipeable carousel Techcrunch 22 Februarie 2017 Wat zijn de uploadvereisten voor video s voor IGTV Helpcentrum Instagram geraadpleegd op 15 Augustus 2018 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Instagram amp oldid 2505313