www.wikidata.af-za.nina.az
Maurice Harold Macmillan Belgravia 10 Februarie 1894 Chelwood Gate 29 Desember 1986 was n Britse staatsman en eerste minister Harold MacmillanEerste minister van die Verenigde KoninkrykAmpstermyn10 Januarie 1957 18 Oktober 1963Vise Richard Austen ButlerMonarg Elizabeth IIVoorafgegaan deur Anthony EdenOpgevolg deur Alec Douglas HomeLeier van die Konserwatiewe PartyAmpstermyn10 Januarie 1957 18 Oktober 1963Voorafgegaan deur Anthony EdenOpgevolg deur Alec Douglas HomeMinister van FinansiesAmpstermyn20 Desember 1955 13 Januarie 1957Monarg Elizabeth IIEerste minister Anthony EdenVoorafgegaan deur Richard Austen ButlerOpgevolg deur Peter ThorneycroftStaatsekretaris vir Buitelandse SakeAmpstermyn7 April 1955 20 Desember 1955Eerste minister Anthony EdenVoorafgegaan deur Anthony EdenOpgevolg deur Selwyn LloydStaatsekretaris vir VerdedigingAmpstermyn19 Oktober 1954 7 April 1955Eerste minister Winston ChurchillVoorafgegaan deur Harold AlexanderOpgevolg deur Selwyn LloydMinister van Behuising en Plaaslike RegeringAmpstermyn30 Oktober 1953 19 Oktober 1954Eerste minister Winston ChurchillVoorafgegaan deur Hugh DaltonOpgevolg deur Duncan SandysStaatsekretaris van die LugmagAmpstermyn25 Mei 1945 26 Julie 1945Eerste minister Winston ChurchillVoorafgegaan deur Archibald SinclairOpgevolg deur William Wedgwood BennMinisterresident in Noordwes AfrikaAmpstermyn30 Desember 1942 25 Mei 1945Eerste minister Winston ChurchillVoorafgegaan deur Nuwe ampOpgevolg deur Harold BalfourOnderstaatsekretaris vir die KoloniesAmpstermyn4 Februarie 1942 30 Desember 1942Eerste minister Winston ChurchillVoorafgegaan deur George Henry HallOpgevolg deur Edward CavendishParlementere Sekretaris van die Ministerie van ToevoerAmpstermyn15 Mei 1940 4 Februarie 1942Eerste minister Winston ChurchillVoorafgegaan deur John Jestyn LlewellinOpgevolg deur Wyndham PortalLP vir BromleyAmpstermyn14 November 1945 16 Oktober 1964Voorafgegaan deur Edward CampbellOpgevolg deur John HuntPersoonlike besonderhedeGebore 1894 02 10 10 Februarie 1894 Belgravia Middlesex Engeland Verenigde KoninkrykSterf 29 Desember 1986 op 92 Chelwood Gate Oos Sussex Engeland Verenigde KoninkrykPolitieke party Konserwatiewe PartyEggenoot note Dorothy Cavendish 1920 1966 Kind ers Maurice MacmillanCaroline FaberCatherine AmerySarah HeathAlma mater Balliol College OxfordReligie Kerk van Engeland 1 Militere DiensLojaliteit Verenigde KoninkrykDiens Tak Britse WeermagRang KapteinEenheid Grenadier GuardsOorloe Veldslae Eerste WereldoorlogToekennings Victory Medal British War Medal Dr Hendrik Verwoerd verwelkom sy Britse eweknie Harold Macmillan in Suid Afrika op die D F Malanlughawe in Kaapstad Macmillan het n opskudding veroorsaak met sy Winde van Verandering toespraak Macmillan het aan Oxford studeer maar sy studies onderbreek ten einde diens te doen in die Britse leer tydens die Eerste Wereldoorlog Hy het die rang van kaptein bereik en onder meer aan die Slag van die Somme deelgeneem Na die oorlog tree hy in diens by die uitgewery MacMillan Publishers wat sy oupa opgerig het en waar hy direkteur was van 1920 tot 1940 Uit sy huwelik met lady Dorothy Cavendish is vier kinders gebore Macmillan was n lid van die Konserwatiewe Party gewees en is as verteenwoordiger van die party in 1924 tot lid van die Britse Laerhuis verkies Hy bly n LP tot 1945 maar met n onderbreking tussen 1929 en 1931 Hy het vele ekonomiese studies geskryf waarin hy gereeld kritiek uitgespreek het teen die beleid van die Konserwatiewe regering In 1940 word hy sekretaris van die minister van bevoorrading in 1942 ondersekretaris van kolonies en in 1945 staatsekretaris van die Lugmag In 1951 word hy minister van behuising in 1954 minister van verdediging in 1955 minister van buitelandse sake en later van finansies Op 10 Januarie 1957 volg hy sir Anthony Eden op as premier en word enkele weke later verkies tot partyvoorsitter Onder sy leiding is die welvaartstaat verder uitgebou en vra sy land lidmaatskap aan van die Europese Ekonomiese Gemeenskap voorloper van die Europese Unie Die Verenigde Koninkryk se aansoek is afgekeur deur die toedoen van Frankryk se president Charles de Gaulle Die Macmillan regering het gesorg vir dekolonisasie in Afrika en Asie en die Verenigde Koninkryk se kernmag uitgebou Op 18 Oktober 1963 moes Macmillan bedank weens die Profumo voorval en sy swak gesondheid Daarna was hy kanselier van Oxford en vanaf 1984 as lord Stockton lid van die Britse Hoerhuis waar hy krities was jeens die beleid van eerste minister Margaret Thatcher Op 29 Desember 1986 is die eerste graaf van Stockton oorlede in sy plattelandse huis Birch Grove aan die rand van die Ashdown woud by Chelwood Gate in Oos Sussex Thatcher het hom na sy dood geloof as n baie groot patriot en gese dat sy afkeur aan haar verkoop van die familiesilwer staatsbates nooit tussen hulle gekom het nie Verwysings Wysig en When Fisher resigned in 1961 Trushare com 17 Maart 1963 http trushare com 0122JLY05 JY05GAUST htm besoek op 29 Maart 2016 Bronne Wysig nbsp Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse WikipediaEksterne skakels Wysig nbsp Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Harold Macmillan Voorafgegaan deurAnthony Eden Konserwatiewe Party Eerste minister van die Verenigde Koninkryk Konserwatiewe Party 1957 1963 Opgevolg deurAlec Douglas Home Konserwatiewe Party Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Harold Macmillan amp oldid 2159394