www.wikidata.af-za.nina.az
1933 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1928 1929 1930 1931 1932 1933 1934 1935 1936 1937 1938 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1933Kalenders Die nuwe Fuhrer ifexpr 5035 gt 0 Gregoriaanse kalender 1933 MCMXXXIIIAb urbe condita 2686Armeense kalender 1382 ԹՎ ՌՅՁԲChinese kalender 4629 4630 己申 庚酉Ethiopiese kalender 1925 1926Hebreeuse kalender 5693 5694Hindoekalenders Vikram Samvat 1988 1989 Shaka Samvat 1855 1856Irannese kalender 1311 1312Islamitiese kalender 1352 1352Die jaar 1933 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Sondag begin het Dit was die 33ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig5 Januarie Bouwerk begin aan die Golden Gate brug in San Franciscobaai 30 Januarie Adolf Hitler word rykskanselier van die Duitse Ryk 8 Februarie Die Boeing 247 onderneem sy eerste vlug 19 April Franklin D Roosevelt kondig aan dat die VSA weg beweeg van die goudstandaard 26 April Die Gestapo word in Duitsland gevorm 8 Julie Die eerste rugbytoets tussen die Wallabies van Australie en die Springbokke van Suid Afrika word op Nuweland in Kaapstad gespeel 20 Julie Pous Pius XI sluit n konkordaat met Duitsland 27 Augustus Die eerste volledige Bybel in Afrikaans word in gebruik geneem 25 September Die Afsluitdyk word in Nederland amptelik geopen Chicago tree as gasheerstad van die Century of Progress wereldtentoonstelling op Geboortes Wysig9 Januarie Wilbur Smith Zambiesgebore Suid Afrikaanse romanskrywer 2021 16 Januarie Susan Sontag Amerikaanse skrywer en rolprentregiseur 2004 17 Januarie Dalida Franse sangeres en aktrise 1987 31 Januarie Bernardo Provenzano Italiaanse mafioso 2016 13 Februarie Kim Novak Amerikaanse aktrise 10 Maart Allister Sparks Suid Afrikaanse koerantman 2016 15 Maart Ruth Ginsburg Amerikaanse advokaat en regter van die Verenigde State se Hooggeregshof 2020 19 Maart Philip Roth Amerikaanse romanskrywer 2018 23 Maart Norman Bailey Engelse operasanger 28 Maart Cobus Rossouw Suid Afrikaanse akteur 12 April Montserrat Caballe Spaanse operasangeres 2018 15 April Elizabeth Montgomery Amerikaanse aktrise 1995 19 April Jayne Mansfield Amerikaanse aktrise 1967 26 April Carol Burnett Amerikaanse sangeres en aktrise 3 Mei James Brown Amerikaanse musikant sanger en liedjieskrywer sanger 2006 23 Mei Joan Collins Engelse aktrise en rolprentvervaardiger 19 Mei Edward de Bono Maltees gebore skrywer 2021 24 Mei Cecile Cilliers Suid Afrikaanse joernalis en skryfster 2018 25 Mei Lionel Wilson Suid Afrikaanse Springbokrugbyspeler 2017 8 Junie Derek Newark Engelse filmakteur 1998 13 Junie Verna Vels Afrikaanse skryfster en omroeper 2014 17 Junie Christian Ferras Franse violis 1982 20 Junie Danny Aiello Amerikaanse akteur 2019 26 Junie Claudio Abbado Italiaanse dirigent 2016 9 Julie Oliver Sacks Britse neuroloog en skrywer 2015 7 Augustus Wilma Stockenstrom Suid Afrikaanse skrywer vertaler en aktrise 16 Augustus Stuart Roosa Amerikaanse lugvaartingenieur en ruimtevaarder 1994 17 Augustus Gene Kranz Amerikaanse lugvaartingenieur en NASA se tweede hoofvlugdirekteur 18 Augustus I D Lamprecht Suid Afrikaanse skrywer 2017 2 September Ahmed Kerekou Beninse politikus en twee keer president van die land 2015 10 September Karl Lagerfeld Duitse modeontwerper fotograaf en kostuummaker 2019 14 September Hans Faverey Nederlandse digter van Surinaamse afkoms 1990 15 September Rubem Alves Brasiliaanse teoloog filosoof opvoeder skrywer en psigoanalis 2014 18 September Robert Blake Amerikaanse akteur 2023 19 September Ingrid Jonker Afrikaanse digteres 1965 29 September Samora Machel president van Mosambiek en die leier van FRELIMO 1986 17 Oktober Bill Anders Apollo 8 ruimtevaarder 27 Oktober Jan Hettema Olimpiese fietsryer en Springboktydrenjaer 2016 28 Oktober Constand Viljoen Hoof van die Suid Afrikaanse Weermag en stigter van die Vryheidsfront 2020 3 November Florence Ribeiro anti apartheidsaktivis 3 November Ken Berry Amerikaanse akteur 2018 19 November Larry King Amerikaanse televisie gasheer 2021 23 November Krzysztof Penderecki Poolse komponis 17 Desember Edmond Schietekat Vlaamse digter 1981 23 Desember Akihito 125ste keiser van Japan Sterftes Wysig5 Januarie Calvin Coolidge 30ste President van die Verenigde State 1872 31 Januarie John Galsworthy Engelse romanskrywer en dramaturg Nobelpryswenner 1867 6 Februarie Charles Wynand Malan Suid Afrikaanse politikus 1883 14 Februarie Paul Louw Afrikaanse predikant en digter 1890 29 Junie Fatty Arbuckle Amerikaanse akteur regisseur en skrywer 1887 10 Augustus Joel Krige Speaker van die Unie van Suid Afrika 1868 23 Augustus Adolf Loos Oostenrykse argitek en invloedryke teoretikus van moderne boukuns 1870 23 Oktober Cor Delfos baanbreker in die Suid Afrikaanse yster en staalbedryf 1868 29 Oktober Rudolph Lewis eerste Suid Afrikaner wat n Olimpiese goue medalje in fietsry kon wen 1887 4 Desember Stefan George Duitse digter 1868 8 Desember Karl Jatho Duitse vliegtuigpionier 1873 26 Desember Mary Ann Bevan Britse byvertoning akteur en verpleegster 1874 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1933 amp oldid 2584021