www.wikidata.af-za.nina.az
1996 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1991 1992 1993 1994 1995 1996 1997 1998 1999 2000 2001 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1996Kalenders Die Columbia land ifexpr 5098 gt 0 Gregoriaanse kalender 1996 MCMXCVIAb urbe condita 2749Armeense kalender 1445 ԹՎ ՌՆԽԵChinese kalender 4692 4693 壬亥 癸子Ethiopiese kalender 1988 1989Hebreeuse kalender 5756 5757Hindoekalenders Vikram Samvat 2051 2052 Shaka Samvat 1918 1919Irannese kalender 1374 1375Islamitiese kalender 1417 1417Die jaar 1996 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Maandag begin het Dit was die 96ste jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure Wysig1 Januarie Slowenie betree die Sentraal Europese Vryehandelsooreenkoms 19 Januarie CAF se Afrikanasiesbeker skop af in Johannesburg Suid Afrika 3 Februarie Laaste wedstryd van die Afrikanasiesbeker word in Johannesburg gespeel en deur Suid Afrika gewen 14 Februarie 17 Maart Die 6de Krieketwereldbeker word in Indie Pakistan en Sri Lanka aangebied en deur Sri Lanka gewen 25 April n T 43 militere weergawe van n Boeing 737 bots teen n berg naby Dubrovnik Kroasie en 35 mense sterf insluitende VSA se Sekretaris van Handel Ron Brown 11 Mei n DC 9 van die Amerikaanse laekosteredery ValuJet Airlines stort by Miami in die moerasgebied van die Everglades Nasionale Park Florida neer 109 insittendes sterf 17 Julie Die Gemeenskap van Portugese Lande word deur Angola Brasilie Guinee Bissau Kaap Verde Mosambiek Portugal en Sao Tome en Principe in Lissabon gestig 19 Julie 4 Augustus Die 26ste Olimpiese Somerspele word in Atlanta Verenigde State van Amerika aangebied 4 Augustus Josia Thugwane word die eerste swart Suid Afrikaanse atleet om n goue Olimpiese medalje te verower tydens die Olimpiese Spele in Atlanta in die maraton 15 26 Augustus Die tiende Paralimpiese Somerspele word in Atlanta Verenigde State van Amerika aangebied 5 November Bill Clinton verslaan sy teenstander Bob Dole in die Amerikaanse presidentsverkiesing vir sy tweede ampstermyn 7 Desember Columbia keer terug na die aarde na 18 dae in die ruimte om sodoende die langste ruimtependeltuigvlug nog te voltooi Geboortes Wysig3 Januarie Florence Pugh Britse aktrise 5 Januarie Sune Luus Suid Afrikaanse internasionale vrouekrieketspeler 15 Januarie Dove Cameron Amerikaanse aktrise 7 Februarie Pierre Gasly Franse Formule Eenrenjaer 9 Februarie Jimmy Bennett Amerikaanse akteur 17 Februarie Sasha Pieterse Suid Afrikaansgebore Amerikaanse aktrise en vervaardiger 3 Maart Andile Phehlukwayo Suid Afrikaanse krieketspeler 23 Maart Alexander Albon Brits Thaise Formule Eenrenjaer 14 April Abigail Breslin Amerikaanse aktrise 17 April Lorna Fitzgerald Engelse aktrise 25 April Allisyn Ashley Arm Amerikaanse aktrise 3 Mei Noah Munck Amerikaanse akteur en platejoggie 13 Junie Kodi Smit McPhee Australiese akteur 25 Junie Pietro Fittipaldi Brasiliaans Amerikaanse renjaer 23 Julie Rachel G Fox Amerikaanse aktrise 7 Augustus Brendan Peyper Afrikaanse sanger en akteur 1 September Zendaya Amerikaanse aktrise en sangeres 12 September Colin Ford Amerikaanse akteur 17 September Esteban Ocon Franse Formule Eenrenjaer 27 September Astro Amerikaanse akteur kletsrymer en vervaardiger 25 Oktober Rosemarie Mosbaek Deense aktrise 11 November Tye Sheridan Amerikaanse akteur 13 November Dougie Baldwin Australiese akteur 18 November Noah Ringer Amerikaanse akteur 22 November Madison Davenport Amerikaanse aktrise 23 November Andrie Steyn Suid Afrikaanse internasionale vrouekrieketspeler 29 November Raisibe Ntozakhe Suid Afrikaanse internasionale vrouekrieketspeler 6 Desember Stefanie Scott Amerikaanse aktrise 29 Desember Dylan Minnette Amerikaanse akteur 30 Desember Stephanie Del Valle Puerto Ricaanse musikant model en skoonheidskoningin Mej Wereld 2016 Sterftes Wysig19 Januarie Don Simpson Amerikaanse rolprentvervaardiger akteur en skrywer 1943 28 Januarie Joseph Brodsky Russies Amerikaanse digter en essayis 1940 29 Januarie Jamie Uys Suid Afrikaanse akteur en regisseur 1921 4 Februarie Gerry Brand Springbokrugbyspeler 1906 28 Maart Dick Findlay Suid Afrikaanse visuele kunstenaar en dramaturg 1928 6 April Kristo Pienaar Suid Afrikaanse plantkundige skrywer akteur en TV aanbieder 1922 6 April Greer Garson Engelse aktrise 1904 18 April Piet Hein Deense wetenskaplike wiskundige uitvinder skrywer en digter 1905 9 Mei Basil Kenyon Suid Afrika se een en twintigste Springbokkaptein 1918 14 Mei Elsabe Steenberg Suid Afrikaanse skrywer 1938 20 Mei Jon Pertwee Engelse akteur 1919 2 Junie Pilar Lorengar Spaanse sopraan operasanger 1928 15 Junie Ella Fitzgerald Amerikaanse sangeres 1917 17 Junie Thomas Kuhn Amerikaanse akademikus 1922 18 Junie Erika Dannhoff Duitse aktrise 1909 18 Julie W A de Klerk Suid Afrikaanse skrywer en dramaturg 1917 1 Augustus Frida Boccara Franse sangeres 1940 14 Augustus Sergiu Celibidache Romeense orkesdirigent en komponis 1912 13 September Tupac Shakur Amerikaanse rapper in Las Vegas doodgeskiet 1971 14 September Helen Cohan Amerikaanse aktrise 1910 14 September Juliet Prowse Amerikaanse aktrise 1936 26 September Geoffrey Wilkinson FRS en Engelse chemikus en Nobelpryswenner 1921 3 November Jean Bedel Bokassa president van die Sentraal Afrikaanse Republiek 1921 9 Desember Mary Leakey Britse argeoloog en antropoloog 1913 16 Desember Laurens van der Post Suid Afrikaanse skrywer 1906 20 Desember Carl Sagan Amerikaanse sterrekundige astrofisikus kosmoloog en skrywer 1934 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1996 amp oldid 2572332