www.wikidata.af-za.nina.az
lt lt Januarie 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa1 2 3 4 5 6 78 9 10 11 12 13 1415 16 17 18 19 20 2122 23 24 25 26 27 2829 30 31Al die dae15 Januarie is die vyftiende dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender Daar volg nog 350 dae in die res van die jaar 351 in skrikkeljare Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansie vierings en waarnemingsdaeGebeure Wysig708 Pous Sisinnius volg Pous Johannes VII op 1537 Gian Pietro Carafa later Pous Paulus IV word kardinaal priester van Sint Pancrazio 1537 Giovanni Maria Ciocchi del Monte later Pous Julius III word kardinaal priester van Sint Vitalis 1574 Alessandro Ottaviano de Medici later Pous Leo XI word aartsbiskop van Florence 1709 Pous Clemens XI word gedwing om Karel aartshertog van Oostenryk as koning van Spanje te aanvaar 1759 Die Britse Museum in Londen open sy deure vir die publiek 1876 Die eerste koerant in Afrikaans Die Afrikaanse Patriot met C P Hoogenhout as redakteur word in die Paarl uitgegee 1898 In Pretoria word Fort Klapperkop amptelik deur president Paul Kruger in gebruik geneem op die vooraand van die Tweede Vryheidsoorlog 1919 Rosa Luxemburg en Karl Liebknecht twee van die mees prominente sosialiste in Duitsland word deur die Freikorps gemartel en vermoor 1970 Die Nigieriese Burgeroorlog eindig 1990 In Pretoria vermoor die pedofiel Gert van Rooyen sy houvrou Joey Haarhoff en pleeg daarna selfmoord Hy is deur die polisie gesoek in verband die verdwyning van ses meisies tussen 1988 en 1989 2001 Wikipedia n veeltalige aanlyn ensiklopedie word bekendgestel Wikipediadag Geboortes Wysig1592 Shah Jahan die vyfde Mogol Keiser van Indie 1666 1622 Moliere Frans dramaturg en toneelskryver 1673 1809 Pierre Joseph Proudhon Franse ekonoom sosioloog filosoof wat beskou word as een van die eerste anargistiese denkers 1865 1846 D F du Toit Oom Lokomotief stigterslid van die GRA 1923 1853 Wilhelm Kaspar Duits Baltiese protestantse martelaar 1919 1863 Wilhelm Marx Duitse politikus en rykskanselier 1946 1908 Edward Teller Hongaars Amerikaanse teoretiese fisikus wat bekend is as Die vader van die waterstofbom 2003 1913 Lloyd Bridges Amerikaanse akteur 1998 1918 Gamal Abdel Nasser Egiptiese staatsman president van Egipte 1970 1923 Lee Teng hui president van Taiwan 2020 1929 John Naisbitt Amerikaanse skrywer en futuris 2021 1929 Dr Martin Luther King Jr burgerregteaktivis geskiet in n sluipmoord by die Lorraine Motel in Memphis Tennessee VSA 1968 1941 Charo Amerikaanse aktrise jaar dispuut 1949 Andre du Pisani Namibiese politieke wetenskaplike 1953 Kent Hovind Amerikaanse evangelis 1958 Boris Tadic Serwiese staatsman president van Serwie 1982 Emina Jahovic Serwiese sangeres 1996 Dove Cameron Amerikaanse aktrise Sterftes Wysig41 Caligula Romeinse keiser 12 69 Servius Sulpicus Galba Romeinse keiser 3 v C 1595 Murat III Ottomaanse sultan 1546 1815 Emma Hamilton Lord Nelson se minnares 1765 1824 Francis Dundas twee maal tydens die eerste Britse besetting van die Kaap waarnemende goewerneur 1759 1919 Rosa Luxemburg Poolse politikus 1871 1950 Henry H Arnold Amerikaanse generaal in beide die Amerikaanse Leer en Amerikaanse Lugmag 1886 1951 Stephanus Philippus Barnard Afrikaanse hoogleraar en Administrateur van die Vrystaat 1888 2017 Marga van Rooy Suid Afrikaanse aktrise 1942 Vakansie vierings en waarnemingsdae WysigWikimedia Commons bevat media in verband met 15 January Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 15 Januarie amp oldid 2567980