www.wikidata.af-za.nina.az
2000 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1995 1996 1997 1998 1999 2000 2001 2002 2003 2004 2005 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 2000Kalenders Internasionale Ruimtestasie bo Nieu Seeland ifexpr 5102 gt 0 Gregoriaanse kalender 2000 MMAb urbe condita 2753Armeense kalender 1449 ԹՎ ՌՆԽԹChinese kalender 4696 4697 丙卯 丁辰Ethiopiese kalender 1992 1993Hebreeuse kalender 5760 5761Hindoekalenders Vikram Samvat 2055 2056 Shaka Samvat 1922 1923Irannese kalender 1378 1379Islamitiese kalender 1421 1421Die jaar 2000 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Saterdag begin het Dit was die 100ste jaar van die 20ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Gebeure Wysig13 Mei n Vuurwerkfabriek in die Enschedese wyk van Roombeek ontplof en 23 mense sterf 13 Junie Kim Dae Jung van Suid Korea en Kim Jong Il van Noord Korea ontmoet 26 Junie Bangladesj word n volle lid van die Internasionale Krieketraad IKR 7 Julie Kenia Tanzanie en Uganda her stig die Oos Afrikaanse Gemeenskap 25 Julie Air France vlug 4590 se Concordestraler stort neer kort nadat dit in Parys opstyg met 113 sterftes 12 Augustus Die Russiese kernduikboot Koersk sink in die Barentssee 118 seemanne sterf 16 Augustus Die heropgeboude Christus die Verlosser katedraal word plegtig ingewy in Moskou 3 September Pous Pius IX word salig verklaar 15 September 1 Oktober Die 27ste Olimpiese Somerspele word in Sydney Australie aangebied 3 15 Oktober Die 2de Kampioentrofee word in Kenia aangebied en deur Nieu Seeland gewen 18 29 Oktober Die elfde Paralimpiese Somerspele word in Sydney Australie aangebied 2 November Die eerste bemanning gaan aanboord van die Internasionale Ruimtestasie 14 Desember Wladimir Poetin die eerste Russiese president om Kuba te besoek sedert die ineenstorting van die Sowjetunie hou samesprekings met president Fidel Castro Geboortes Wysig16 Januarie Nadine de Klerk Suid Afrikaanse vrouekrieketspeler 5 Februarie Esme Creed Miles Engelse aktrise 23 Maart Jaden Hendrikse Suid Afrikaanse rugbyspeler 11 Mei Yuki Tsunoda Japannese Formule Een renjaer 30 Julie Jannine Weigel Duits Thaise sangeres aktrise en model 18 Desember Korapat Kirdpan Thaise akteur 31 Desember Logan Sargeant Amerikaanse Formule Eenrenjaer Amerikaanse akteurs aktrises in 2000 geborePreston Bailey Joshua Bassett akteur Landry Bender Jacob Bertrand Evan Bird Ashley Boettcher Hayden Byerly Mason Cook Maxwell Perry Cotton Auliʻi Cravalho Chloe Csengery Noah Cyrus Meg Donnelly Jackie Evancho Mackenzie Foy Jared S Gilmore Griffin Gluck Piper Mackenzie Harris Jonathan Morgan Heit Rachelle Henry Lilimar Hernandez Frankie Jonas Laura Ann Kesling Morgan Lily Isabel May Amara Miller Aedin Mincks Isobelle Molloy Jordan Nagai Sophie Nelisse Jace Norman Brenock O Connor Kia Pegg Jade Pettyjohn Fatima Ptacek Piper Reese Ruben Reuter Evan Roe Marcus Scribner Willow Shields Noah Ryan Scott Yara Shahidi Willow Smith Ellery Sprayberry Isobel Steele Benjamin Stockham Christian Traeumer Lucas Jade ZumannSterftes Wysig Gawie Cillie wat n groot bydrae tot kerkmusiek gelewer het sterf op 15 Julie 2000 4 Januarie Alfred Bohrmann n Duitse sterrekundige 1904 7 Januarie Bob McFadden Amerikaanse akteur 1923 19 Januarie Hedy Lamarr Amerikaanse aktrise en uitvinder 1914 24 Januarie Frank Waring Suid Afrikaanse politikus 1908 19 Februarie Friedensreich Hundertwasser Oostenrykse skilder grafikus en omgewingsaktivis 1928 22 Februarie Paula Styger Suid Afrikaanse aktrise 1913 24 Maart Bles Bridges Suid Afrikaanse sanger 1947 10 April Peter Jones Britse akteur 1920 10 April Larry Linville Amerikaanse akteur 1939 22 April Margaret Singana Suid Afrikaanse sangeres 1838 10 Mei Roy Dryburgh Suid Afrika se agt en twintgste Springbokkaptein 1929 14 Mei Keizō Obuchi Eerste Minister van Japan 1937 21 Mei Barbara Cartland Britse skryfster 1901 21 Mei Sir John Gielgud Britse akteur 1904 15 Junie Gawie Cillie Suid Afrikaanse komponis 1916 1 Julie Walter Matthau Amerikaanse filmakteur 1920 29 Julie Kobie Coetsee Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 1931 5 Augustus Alec Guinness Engelse akteur 1914 7 Augustus Tolla van der Merwe Suid Afrikaanse storieverteller en komediant 1943 8 Augustus Jaap Marais leier van die Afrikanernasionalisties gesinde Herstigte Nasionale Party 1922 12 Augustus Loretta Young Amerikaanse aktrise 1913 19 Augustus Harry Oppenheimer Suid Afrikaanse mynmagnaat 1908 14 September Tini Vorster voormalige presidentsvrou van Suid Afrika 1917 28 September Pierre Trudeau Kanadese politikus en premier 1919 6 Oktober Anna Rothmann n Afrikaanse skrywer en die dogter van M E R 1904 15 Oktober Cor Dirks skoolhoof en Afrikaanse skrywer 1911 12 November Christo Coetzee Suid Afrikaanse skilder 24 Maart 1929 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 2000 amp oldid 2576455