www.wikidata.af-za.nina.az
1925 19de eeu 20ste eeu 21ste eeu 1920 1921 1922 1923 1924 1925 1926 1927 1928 1929 1930 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 1925Kalenders Satyen Bose ifexpr 5027 gt 0 Gregoriaanse kalender 1925 MCMXXVAb urbe condita 2678Armeense kalender 1374 ԹՎ ՌՅՀԴChinese kalender 4621 4622 辛子 壬丑Ethiopiese kalender 1917 1918Hebreeuse kalender 5685 5686Hindoekalenders Vikram Samvat 1980 1981 Shaka Samvat 1847 1848Irannese kalender 1303 1304Islamitiese kalender 1344 1344Die jaar 1925 was n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Donderdag begin het Dit was die 25ste jaar van die 20ste eeu n C Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande 52 weke en 365 dae gehad Gebeure Wysig2 Februarie Mediese voorrade om n uitbraak van witseerkeel te bekamp bereik Nome Alaska op hondeslee wat die jaarlikse Iditarod resies oor Alaska inspireer 8 Mei Afrikaans word n amptelike taal van die Unie van Suid Afrika nadat die Suid Afrikaanse Volksraad en Senaat n wysiging aanvaar wat Afrikaans as n vorm van Nederlands erken 6 Junie Die motorvervaardiger Chrysler word gestig Heisenberg en Schrodinger formuleer kwantummeganika Konstruksie begin aan die Mount Rushmore monument Geboortes WysigDatum onbekend Greyling Wentzel Suid Afrikaanse politikus en minister van landbou 2013 12 Januarie Katherine MacGregor Amerikaanse aktrise 2018 14 Januarie Yukio Mishima Japannese skrywer digter nasionalis en stigter van die Tate no kai 1970 18 Januarie Gilles Deleuze Franse filosoof 1995 26 Januarie Paul Newman Amerikaanse akteur 2008 28 Januarie Don McKay Amerikaanse akteur 2018 30 Januarie Douglas Engelbart Amerikaanse uitvinder van die rekenaarmuis 2013 8 Februarie Jack Lemmon Amerikaanse akteur 2001 12 Februarie Cecil Moss Springbokrugbyspeler afrigter en dokter 2017 17 Februarie Hal Holbrook Amerikaanse akteur 2021 16 Maart Cornell Borchers Duitse aktrise 2014 19 Maart Brent Scowcroft n Amerikaanse lugmag luitenant generaal en veiligheidsadviseur 2020 25 Maart Flannery O Connor Amerikaanse outeur 1964 3 April L A P A Munnik Suid Afrikaanse geneesheer en politikus 2016 13 April Michael Halliday Australiese taalkundige 2018 14 April Colin Eglin leier van die Progressiewe Reformisteparty en Progressiewe Federale Party 2013 14 April Rod Steiger Amerikaanse akteur 2002 30 April Dot Serfontein Afrikaanse skrywer 2016 1 Mei Scott Carpenter Amerikaanse ruimtevaarder 2013 2 Mei Roscoe Lee Browne Amerikaanse akteur 2007 4 Mei Peter Blum Afrikaanse digter 1990 4 Mei Ruth First Suid Afrikaanse skrywer en anti apartheidsaktivis 1982 6 Mei Andrew Mlangeni ANC aktivis en een van die agt mans wat in die Rivonia verhoor was 2020 19 Mei Pol Pot Kambodjaanse diktator 1998 5 Junie Connie Mulder Suid Afrikaanse politikus 1988 9 Junie Hermie Hendriks joernalis redakteur van Die Transvaler en hoofbestuurder vir koerante van Perskor 2020 19 Junie Alfred Baphethuxolo Nzo Suid Afrikaanse politikus 2000 25 Junie June Lockhart Amerikaanse aktrise 26 Junie Pierre Boulez Franse komponis dirigent en skrywer 2016 27 Junie Dawie Couzyn opera en ligte Afrikaanse musieksanger 2010 2 Julie Patrice Lumumba eerste premier van die Demokratiese Republiek van die Kongo 1961 5 Julie Jean Raspail Franse skrywer 2020 10 Julie Mahathir Mohamad politikus en Eerste Minister van Maleisie 23 Julie Gloria DeHaven Amerikaanse aktrise 2018 23 Julie Quett Masire Botswana politikus en tweede president van Botswana 1980 1998 2017 28 Julie Saul B Cohen Amerikaanse geograaf en universiteitsprofessor 2021 2 Augustus Piet Koornhof Suid Afrikaanse politikus en kabinetsminister 2007 15 Augustus Kas van den Bergh Afrikaanse skrywer 1997 22 Augustus Honor Blackman Engelse aktrise 2020 4 September Leo Apostel Belgiese filosoof 1995 5 September Jos Vandeloo Vlaamse skrywer en digter 2015 14 September Ruth Mompati Suid Afrikaanse politikus en ambassadeur 2015 16 September B B King Amerikaanse bluessanger 2015 28 September Cromwell Everson Suid Afrikaanse komponis 1991 29 September Tjol Lategan Springbokrugbyspeler 2015 3 Oktober Gore Vidal Amerikaanse skrywer en essayis 2012 13 Oktober Margaret Thatcher Britse politikus en staatsvrou eerste minister van die Verenigde Koninkryk 2013 14 Oktober Phillip Tobias Suid Afrikaanse paleontoloog 2012 16 Oktober Karl J Jooste Suid Afrikaanse argitek 1971 Angela Lansbury Britse Amerikaanse Aktrise s 2022 18 Oktober Justus Tshungu Suid Afrikaanse omroeper 2019 24 Oktober Jacques Loots Suid Afrikaanse akteur 1991 26 Oktober Jan Wolkers Nederlandse skrywer beeldhouer en skilder 2007 10 November Richard Burton Britse akteur 1984 17 November Rock Hudson Amerikaanse akteur 1985 18 November Yvonne Bryceland Suid Afrikaanse aktrise 1992 19 November Zygmunt Bauman Pools Britse sosioloog en filosoof 2017 2 Desember Julie Harris Amerikaanse aktrise 2013 Sterftes Wysig9 Januarie Willem Conradie NG predikant en skrywer van die Afrikaanse Kinderbybel 1857 30 Maart Rudolf Steiner Oostenrykse esoteriese denker filosoof en opvoedkundige 1861 14 April John Singer Sargent Amerikaanse skilder 1856 13 Mei Alfred Milner goewerneur van die Kaapkolonie en lid van die Britse kabinet 1852 21 Junie J H Leopold Nederlandse digter 1865 26 Julie Gottlob Frege Duitse wiskundige wat n logikus en filosoof geword het 1848 26 Augustus Johann Rissik landmeter en die eerste Administrateur van Transvaal 1857 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 1925 amp oldid 2584019