www.wikidata.af-za.nina.az
2008 20ste eeu 21ste eeu 22ste eeu 2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013 Dae Eeue Geskiedenis GeskiedenisportaalSien ook Kategorie 2008Kalenders Barack Obama 44ste president van die Verenigde State ifexpr 5110 gt 0 Gregoriaanse kalender 2008 MMVIIIAb urbe condita 2761Armeense kalender 1457 ԹՎ ՌՆԾԷChinese kalender 4704 4705 甲亥 乙子Ethiopiese kalender 2000 2001Hebreeuse kalender 5768 5769Hindoekalenders Vikram Samvat 2063 2064 Shaka Samvat 1930 1931Irannese kalender 1386 1387Islamitiese kalender 1429 1429Die jaar 2008 was n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op n Dinsdag begin het Dit was die 8ste jaar van die 21ste eeu n C In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en n 29 Februarie gehad Die jaar is deur die VN tot die Jaar van die planeet Aarde verklaar Gebeure Wysig1 Januarie Die Euro word ingelei in Malta Siprus Akrotiri en Dhekelie 24 Januarie Irak neem n nuwe vlag in gebruik 5 Februarie Die nuwe Franse hoesnelheidstrein AGV word in die Wes Franse stad La Rochelle amptelik bekend gestel 17 Februarie Kosovo verklaar onafhanklikheid van Serwie 1 April Ian Khama volg Festus Mogae op as President van Botswana 1 Mei Hemelvaartsdag 24 Augustus Opening van die 29ste Olimpiese Somerspele in Beijing Volksrepubliek China 26 Augustus Die Russiese president Dmitri Medwedef onderteken die wet waardeur die selfverklaarde Abchasie en Suid Ossetie as onafhanklike republieke erken word 6 September Opening van die 13de Paralimpiese Somerspele in Beijing Volksrepubliek China 21 September President Thabo Mbeki van Suid Afrika bedank op versoek van die African National Congress 25 September Kgalema Motlanthe word verkies as die President van Suid Afrika 4 November Barack Obama wen die presidensiele verkiesing in die Verenigde State van Amerika 7 Desember John Atta Mills wen die presidensiele verkiesing in Ghana 8 Desember Handves 08 n internetversoekskrif waarin politieke hervorming in die Volksrepubliek China geeis word word in die land gepubliseer Geboortes Wysig14 Junie Giulia Benite Brasiliaanse aktrise Sterftes Wysig7 Januarie Alwyn Schlebusch Suid Afrikaanse politikus en staatsman 1917 11 Januarie Sir Edmund Hillary Nieu Seeland eerste persoon wat Everest uitgeklim het 1919 22 Januarie Heath Ledger Australiese akteur 1979 25 Januarie Christopher Allport Amerikaanse akteur 1947 11 Maart Phyllis Spira Suid Afrikaanse ballerina 1943 19 Maart Arthur C Clarke Amerikaanse wetenskapsfiksieskrywer 1917 19 Maart Hugo Claus toonaangewende Vlaamse skrywer 1929 5 April Charlton Heston Amerikaanse akteur 1923 24 Mei Rob Knox Britse akteur 1989 2 Junie Mel Ferrer Amerikaanse akteur en vervaardiger 1917 22 Junie Ryne de Beer Suid Afrika se fluitende predikantsvrou 1932 22 Junie George Carlin Amerikaanse komediant 1937 2 Julie Joe Nhlanhla Suid Afrikaanse ANC politikus 1936 11 Julie Michael DeBakey bekende hartchirurg wat die hartvatomleidingchirurgie uitgevind het 1908 14 Julie Mike Schutte Suid Afrikaanse swaargewig bokskampioen 1950 10 Augustus Isaac Hayes Amerikaanse musikant 1942 11 Augustus Fred Sinowatz Oostenrykse politikus en staatsman kanselier van Oostenryk 1929 11 Augustus George Furth Amerikaanse akteur 1932 15 Augustus Vic Toweel Suid Afrikaanse bokslegende en voormalige kapokgewig wereldkampioen 1928 26 Augustus Ds Phil Olivier predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk assistentredakteur van die Kerkbode en samesteller van Ons gemeentelike feesalbum 1918 28 Augustus George Weideman Afrikaanse skrywer digter en dramaturg 1947 26 September Paul Newman Amerikaanse akteur 1925 1 Oktober Audrey Blignault Afrikaanse skrywer 1916 15 Oktober Edie Adams Amerikaanse sangeres en aktrise 1927 28 Oktober Buck Adams Amerikaanse pornografiese akteur 1955 10 November Miriam Makeba Suid Afrikaanse musieklegende sterf aan n hartaanval kort na n optrede in Italie 1932 25 Desember Eartha Kitt Amerikaanse sangeres danseres en aktrise 1927 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 2008 amp oldid 2574939