www.wikidata.af-za.nina.az
lt lt Julie 2023 gt gt So Ma Di Wo Do Vr Sa12 3 4 5 6 7 89 10 11 12 13 14 1516 17 18 19 20 21 2223 24 25 26 27 28 2930 31Al die dae22 Julie is die 203de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender 204de in skrikkeljare Daar volg nog 162 dae in die res van die jaar Inhoud 1 Gebeure 2 Geboortes 3 Sterftes 4 Vakansies vierings en gedenkdaeGebeure Wysig260 Pous Dionisius volg Pous Sixtus II op 1183 Pous Lucius III kom in Verona aan vir samesprekings met keiser Frederik I Barbarossa 1499 Swabiese oorlog Veldslag van Dornach naby Solothurn Die troepe van die Switserse Bondgenootskap seevier oor die Oostenrykers 1567 Alessandro Ottaviano de Medici later Pous Leo XI word priester 1697 Pous Innocentius XII stel ses nuwe kardinale aan waaronder Luiz de Sousa aartbiskop van Lissabon 1814 Annibale Sermattei della Genga later Pous Leo XII dra Pous Pius VII se gelukwensing oor aan koning Lodewyk XVIII met sy heraanstelling na die val van Napoleon 1844 Pous Gregorius XVI stel vyf nuwe kardinale aan waaronder Domenico Carafa della Spina di Traetto aartsbiskop van Benevento 1848 Harry Smith verklaar Andries Pretorius tot rebel 1933 Wiley Post word die eerste vlieenier om alleen met n vastevlerkvliegtuig om die wereld te vlieg 1944 Stigting van die Internasionale Monetere Fonds 1946 n Irgun bom vernietig die hoofkantoor van die Britse administrasie van Israel by die King David Hotel in Jerusalem met 90 sterftes tot gevolg 1950 Die Belgiese koning Leopold III keer te midde van betogings uit ballingskap terug om weer die troon te bestyg 1962 Mariner program Mariner 1 word lanseer 1991 Die reeksmoordenaar Jeffrey Dahmer word in hegtenis geneem nadat oorblyfsels van 11 mans en seuns in sy woonstel gevind is 1994 Die laaste stukke van die komeet Shoemaker Levy 9 tref Jupiter 2003 Die Amerikaanse magte val n kamp aan in Mosoel Irak en dood Saddam Hoessein se seuns Uday en Qusay Geboortes Wysig1892 Arthur Seyss Inquart n Oostenrykse Nazi politikus 1946 1895 Hans Rosbaud Oostenrykse dirigent 1962 1899 Sobhuza II Paramount Chief Opperhoofman van Swaziland later koning van Swaziland 1982 1903 Jan de Klerk n Suid Afrikaanse politikus 1979 1907 Phillips Holmes Amerikaanse akteur 1942 1946 Mireille Mathieu Franse sangeres 1947 Bles Bridges Suid Afrikaanse minnesanger 2000 1952 Lucas Maree Afrikaanse sanger en liedjieskrywer 2011 1955 Willem Dafoe Amerikaanse akteur 1966 Maria Olsen Suid Afrikaanse aktrise 1974 Franka Potente Duitse aktrise 1983 Sharni Vinson Australiese aktrise 1988 Lisa Tomaschewsky Duitse aktrise en model 1992 Selena Gomez Amerikaanse aktrise en sangeres 1998 Madison Pettis Amerikaanse aktrise 2013 Prins George van Wallis seun van William Prins van Wallis en n Britse troonopvolger Sterftes Wysig1676 Pous Clemens X 239ste pous van die Rooms Katolieke Kerk van 1670 tot 1676 1590 1832 Napoleon II seun van Napoleon I tweede keiser van Frankryk 1811 1870 Josef Strauss Oostenrykse komponis 1827 1932 Reginald Fessenden die eerste persoon wat mensestemme deur radiogolwe oorgedra het 1866 1969 Bertha Solomon Suid Afrikaanse feminis en Volksraadslid vir Jeppes van 1938 tot 1958 1892 1991 Albert Wessels Suid Afrikaanse nyweraar en stigter van Toyota Suid Afrika 1908 2008 Estelle Getty Amerikaanse aktrise 1923 2013 Dennis Farina Amerikaanse akteur 1944 2015 Johan Degenaar Suid Afrikaanse filosoof en teoloog 1926 2019 Li Peng Chinese politikus bekend as die Slagter van Beijing vir sy rol in die Tiananmen plein bloedbad 1928 Vakansies vierings en gedenkdae WysigPi benaderingsdag aangesien 22 7 die waarde van p pi benader Feesdag van Maria Magdalena Wikimedia Commons bevat media in verband met 22 July Ontsluit van https af wikipedia org w index php title 22 Julie amp oldid 2590873