www.wikidata.af-za.nina.az
Die voorkomsgebied van n takson is die gebied waarbinne dit voorkom Die IUBN gee daarvoor twee verskillende definisies 1 Die eintlike voorkomsgebied EOO extent of occurrence wat gevorm word deur op n kaart met plekke waar die spesie aangetref is n minimale lyn te trek wat al die waarnemings omsluit Soms kan daar twee of meer geskeie voorkomsgebiede wees Die voorkomsoppervlakte AOO area of occurrence wat bepaal word deur binne die voorkomsgebied vierkante aan te bring en die aantal vierkante wat daadwerklik beset word deur die spesie op te tel Rondswerwende indiwidue word nie meegereken Die verskil is belangrik omrede die spesie binne sy voorkomsgebied gewoonlik nie orals effens voorkom nie maar net op bepaalde plekke waar geeiende habitat voorhande is Indien die habitat bedreig word kan die voorkomsoppervlak verminder en die voorkomsgebied yler bevolk raak Die grootte van die voorkomsgebied en oppervlakte is n belangrike maat vir die bepaling van die bewaringstatus van n spesie Verwysings Wysig Atlas of living Australia in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2020 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Voorkomsgebied amp oldid 2501700