www.wikidata.af-za.nina.az
Die gifappeltjie Solanum giftbergense is n struik wat tot die genus Solanum behoort Die struik word tot 1 5 m hoog en kom in die Noord Kaap voor Die plant het sy naam gekry van die Gifberg naby Klawer Dit is ook inheems in Angola en Namibie GifappeltjieBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EudicotsKlade AsteridsOrde SolanalesFamilie SolanaceaeGenus SolanumSpesie S giftbergenseBinomiale naamSolanum giftbergenseDunal 1852 SinoniemeSolanum damarense Bitter Solanum denudatum Bitter Solanum galpinii Bitter Solanum giftbergense Dunal Solanum multiglandulosum Bitter Solanum multiglandulosum var multiarmatum Bitter Solanum rigescens Jacq Solanum rigescens var horridius Bitter Solanum rigescens var nanum Dunal Solanum rigescens var parvibaccatum Bitter Solanum rigescentoides Hutch Solanum subrectemunitum BitterDit het melerige stingels wat bedek is met lang geel of rooibruin dorings tot 12 mm lank Die blare is eierrond gelob en doringrig op die are Die blomme kom in trosse van een tot vier voor die kleur wissel van mauve tot pers en word tot 10 mm in deursnee Die bessies is giftig rooi tot oranjekleurig en 10 mm in deursnee Bronne wysigFotogids tot die Veldblomme van Suid Afrika John Manning Briza Publikasies ISBN 978 1 920217 01 3 REDLIST Sanbi Plants of the World OnlineEksterne skakels wysig nbsp Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gifappeltjie Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Gifappeltjie amp oldid 2585024