Die bitterappel (Solanum linnaeanum) is 'n meerjarige struik wat deel is van die Solanaceae familie. Die plant is inheems in Albanië, Algerië, Baleariese Eilande, Bulgarye, Egipte, Griekeland, Italië, Joego-Slawië, Korsika, Libië, Marokko, Portugal, Sardinië, Sisilië, Spanje en Tunisië. Dit het genaturaliseer geraak in Suid-Afrika.
Bitterappel | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Solanales |
Familie: | Solanaceae |
Genus: | Solanum |
Spesie: | S. linnaeanum |
Binomiale naam | |
Solanum linnaeanum Hepper & P.-M.L.Jaeger, (1986) | |
Sinonieme | |
|
Die plant is deel van die fynbos.
Sien ook wysig
Verwysings wysig
- John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4