www.wikidata.af-za.nina.az
Moraea versicolor is n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos en renosterveld is Die spesie is endemies aan die Wes Kaap en kom van Tulbagh tot by die Kaapse Skiereiland en Houwhoek voor Die plant word 2 5 cm groot en blom van Augustus tot September die blomme is pienk tot perskleurig soms met n geel middel Moraea versicolorBewaringstatusKwesbaar IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie IridaceaeGenus MoraeaSpesie M versicolorBinomiale naamMoraea versicolorSinoniemeGalaxia mucronularis Salisb Galaxia purpurea Ker Gawl Klatt Galaxia violacea Eckl Die plant het 80 van sy habitat afgestaan aan stedelike ontwikkeling en gewasverbouing Indringerplante is ook n bedreiging Bronne wysigSANBI rooilys Plants of the world online John Manning 2018 Field Guide to Fynbos Struik Nature 2018 bl 102 ISBN 978 1 77584 590 4 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Moraea versicolor amp oldid 2605125