www.wikidata.af-za.nina.az
Christian Friedrich Ecklon 1795 1868 was n Suid Afrikaanse plantkundige Hy is op 17 Desember 1795 op Apenrade Sleeswyk Holstein gebore wat toe nog deel van Denemarke was Hy studeer in Kiel in aptekerswese en begin belang stel in plante Hy werk as n assistent vir n Kaapse apteker genaamd Polemann wat n amateurbotanis was Ecklon begin n groot versameling opbou en doen proefnemings in sy eie miniatuur botaniese tuin Hy ontvang n klein jaargeld van die Koninkryk van Denemarke vir navorsingwerk wat hom in staat stel om sy ondersoeke na die binneland uit te brei Hy het verskeie belangrike werke in oorleg met K L P Zeyher gepubliseer tog ondervind hy baie terugslae Hy het ondermeer al sy besittings in n brand verloor Hy is oorlede in Desember 1868 Die standaard afkorting Eckl word gebruik om hierdie persoon as die skrywer aan te dui wanneer n botaniese naam aangehaal word Sien ook WysigLys van botaniste volgens outeursafkortingBron WysigEnsiklopedie van Suidelike Afrika Eric Rosenthal 1967 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Christian Friedrich Ecklon amp oldid 2442610