www.wikidata.af-za.nina.az
Moraea variabilis is n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos en renosterveld is Die spesie is endemies aan die Wes Kaap en kom van die Koue Bokkeveld tot by Ceres voor Die plant het tans n voorkomsgebied van 651 km en het 50 van sy habitat verloor weens die aanle van wingerde vrugteboorde en uie boerdery Moraea variabilisBewaringstatusBedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie IridaceaeGenus MoraeaSpesie M variabilisBinomiale naamMoraea variabilisSinoniemeGalaxia variabilis G J LewisBronne wysigSANBI rooilys Plants of the world online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Moraea variabilis amp oldid 2605119