www.wikidata.af-za.nina.az
Pleiospilos simulans is n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie Die spesie is endemies aan die Oos Kaap en kom in die Karoo van Graaff Reinet tot by Willowmore voor Die plant was eens as uitgestorwe beskou maar n klein subpopulasie van minder as 50 plante is onlangs ontdek Pleiospilos simulansBewaringstatusKritiek bedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EudicotsOrde CaryophyllalesFamilie AizoaceaeGenus PleiospilosSpesie P simulansBinomiale naamPleiospilos simulans Marloth N E Br 1926 SinoniemeMesembryanthemum simulans MarlothDie plant het n voorkomsgebied van 1888 km en daar was drie subpopulasies wat uitgewis is deur tuinboukundiges Bronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Pleiospilos simulans amp oldid 2579647