www.wikidata.af-za.nina.az
Die Malvalekker spinnekopbos Serruria aitonii is n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm Die plant is endemies aan die Wes Kaap en kom vanaf die Sederberg en Sandveld tot Groot Winterhoekberge en Piketberg voor Die struik is rond en word 1 0 m hoog en blom van Julie tot November Malvalekker spinnekopbosBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EudicotsOrde ProtealesFamilie ProteaceaeGenus SerruriaSpesie S aitoniiBinomiale naamSerruria aitoniiR Br 1810 SinoniemeProtea aitonii R Br Poir Protea obovata Andrews ex Meisn Serruria abrotanifolia Knight Serruria aitonii var multifida Meisn Serruria argentifolia E Phillips amp Hutch Serruria multifida E Mey Serruria tomentosa E Mey ex Meisn Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef Twee maande nadat dit geblom het val die vrugte af en miere versprei die sade Hulle stoor die sade in hul neste Die plant is eenslagtig Bestuiwing vind plaas deur die werking van insekte Die plant groei in n bergagtige omgewing in rotsagtige sandsteengrond op hoogtes van 900 1 600 m In Engels staan dit as die Marshmallow Spiderhead bekend Bronne wysigREDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Protea Atlas Plants of the World OnlineEksterne skakels wysig nbsp Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Malvalekker spinnekopbos Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Malvalekker spinnekopbos amp oldid 2543467