www.wikidata.af-za.nina.az
Moraea verecunda is n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is Die spesie is endemies aan die Noord Kaap en die Wes Kaap en kom op die Bokkeveldeskarp en in die Biedouwvallei voor Dit het n voorkomsgebied van 342 km en die plant word as seldsaam beskou Moraea verecundaBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie IridaceaeGenus MoraeaSpesie M verecundaBinomiale naamMoraea verecundaBronne wysigSANBI rooilys Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Moraea verecunda amp oldid 2605124