www.wikidata.af-za.nina.az
Moraea linderi is n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is Die spesie is endemies aan die Wes Kaap Dit kom in die Piketberg en die Koue Bokkeveld voor Daar is twee subpopulasies n derde een het verlore gegaan toe n dam gebou is Die totale populasie is minder as 50 plante Moraea linderiBewaringstatusKritiek bedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie IridaceaeGenus MoraeaSpesie M linderiBinomiale naamMoraea linderiBronne wysigSANBI Redlist Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Moraea linderi amp oldid 2605018