www.wikidata.af-za.nina.az
Moraea lilacina is n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is Die spesie is endemies aan die Wes Kaap en kom van Calitzdorp tot noord van die voorheuwels van die Langeberg en Outenikwaberge voor Dit het n voorkomsgebied van 50 km en het habitat afgestaan aan gewasverbouing en indringerplante Volstruisboerdery is tans ook n groot bedreiging Moraea lilacinaBewaringstatusBedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie IridaceaeGenus MoraeaSpesie M lilacinaBinomiale naamMoraea lilacinaBronne wysigSANBI Redlist Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Moraea lilacina amp oldid 2605017