www.wikidata.af-za.nina.az
Moraea lazulina is n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is Die spesie is endemies aan die Wes Kaap Dit kom in die Klein Karoo tussen Barrydale en De Rust en noordelike hellings van die Outenikwaberge voor Dit het n voorkomsgebied van 1680 km en die plant word nie bedreig nie Moraea lazulinaBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie IridaceaeGenus MoraeaSpesie M lazulinaBinomiale naamMoraea lazulinaSinoniemeHomeria maculata KlattBronne wysigSANBI Redlist Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Moraea lazulina amp oldid 2605015