www.wikidata.af-za.nina.az
Moraea knersvlaktensis is n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel is van die Sukkulente Karoo Die spesie is endemies aan die Wes Kaap en kom in die Knersvlakte voor Dit het n voorkomsgebied van 1900 km en die populasie is stabiel Moraea knersvlaktensisBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie IridaceaeGenus MoraeaSpesie M knersvlaktensisBinomiale naamMoraea knersvlaktensisSinoniemeHomeria ramosissima Schltr Bronne wysigSANBI Redlist Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Moraea knersvlaktensis amp oldid 2605014