www.wikidata.af-za.nina.az
Moraea insolens is n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is Die spesie is endemies aan die Wes Kaap en kom by Caledon tot by Stanford voor Dit het n voorkomsgebied van kleiner as 63 km en daar is drie erg gefragmenteerde subpopulasies oor op gebiede wat nie bestuur word nie die plante word glad nie gebrand nie en indringerplante is ook n bedreiging Moraea insolensBewaringstatusKritiek bedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie IridaceaeGenus MoraeaSpesie M insolensBinomiale naamMoraea insolensSinoniemeHomeria maculata KlattBronne wysigSANBI Redlist Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Moraea insolens amp oldid 2605005