www.wikidata.af-za.nina.az
Moraea incurva is n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel is van die fynbos Die spesie is endemies aan die Wes Kaap en kom by Tulbagh voor Dit het n voorkomsgebied van 130 km en daar is vyf subpopulasies in die boonste hellings van die Groot Winterhoekberge Die totale populasie bestaan uit minder as 1000 plante Plante op die laer hellings word bedreig deur die aanplant van wingerde Moraea incurvaBewaringstatusKwesbaar IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie IridaceaeGenus MoraeaSpesie M incurvaBinomiale naamMoraea incurvaBronne wysigSANBI Redlist Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Moraea incurva amp oldid 2605003