www.wikidata.af-za.nina.az
Die Groot Winterhoekberge is n bergreeks wat deel is van die Kaapse Plooigordel in die Wes Kaap Suid Afrika Groot Winterhoekberge gesien vanaf die dorp Tulbagh in Die Land van WaverenGroot Winterhoekpiek indrukwekkend op 2077 m bo die noorde van die Breederiviervallei Die hoogste punt in die bergreeks is 2077 m hoog en is net noord van Tulbagh en staan bekend as die Groot Winterhoekpiek Die Groot Winterhoek wildernisarea is 30 608 hektaar groot en word deur CapeNature bestuur Daar is watervalle swemgate skoon riviere en bergwildernis in die area 1 Sien ook WysigGroot Winterhoekberge in die Oos Kaap Verwysings Wysig Groot Winterhoek Wilderness Area Cape Nature CapeNature in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Junie 2020 Besoek op 21 Januarie 2020 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Groot Winterhoekberge amp oldid 2585751