www.wikidata.af-za.nina.az
Geissorhiza purpurascens is n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos en renosterveld Die spesie is endemies aan die Wes Kaap en kom van Piketberg tot by Stellenbosch voor Die plant het groot gedeeltes van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en indringerplante Daar is tans slegs ses gefragmenteerde subpopulasies oor en die totale bevolking is minder as 500 plante Geissorhiza purpurascensBewaringstatusBedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang MonocotsOrde AsparagalesFamilie IridaceaeSubfamilie CrocoideaeTribus CroceaeGenus GeissorhizaSpesie G purpurascensBinomiale naamGeissorhiza purpurascensGoldblatt 1985 Bronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Geissorhiza purpurascens amp oldid 2585966