www.wikidata.af-za.nina.az
Geissorhiza platystigma is n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die renosterveld Die spesie is endemies aan die Wes Kaap en kom by Darling voor op matige noordelike hellings Daar het die plant n voorkomsgebied van kleiner as een km Die plant het baie van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en stedelike ontwikkeling Omrede die plant eers onlangs 2009 beskryf is is daar onsekerheid oor sy historiese voorkomsgebied Die plant word bedreig deur n gebrek aan brand bestuur en indringerplante Geissorhiza platystigmaBewaringstatusKritiek bedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang MonocotsOrde AsparagalesFamilie IridaceaeSubfamilie CrocoideaeTribus CroceaeGenus GeissorhizaSpesie G platystigmaBinomiale naamGeissorhiza platystigmaGoldblatt amp J C Manning 2009 Bronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Geissorhiza platystigma amp oldid 2586053