www.wikidata.af-za.nina.az
Cliffortia varians is n struik wat tot die Rosaceae familie hoort Die spesie is endemies aan die Wes Kaap Dit kom naby Bonnievale op die walle van die Breederivier in n voorkomsgebied van 10 km voor Die plant is deel van die fynbos bioom en word bedreig deur gewasverbouing en oorbeweiding Die spesie het ongeveer 30 van sy habitat afgestaan aan lande wat om geploeg is Cliffortia variansBewaringstatusDatagebrekkig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EudicotsKlade RosidsOrde RosalesFamilie RosaceaeGenus CliffortiaSpesie C variansBinomiale naamCliffortia variansWeim 1948Daar was n tyd gelede vermoed dat die spesie n hibried tussen C obovata en C crenatata mag wees Bronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Cliffortia varians amp oldid 2586051