www.wikidata.af-za.nina.az
Die kalksponse Calcarea vorm n klas van die filum van sponsdiere Porifera Anno 2011 was daar 671 lewende spesies bekend waarvan alle uitsluitlik in die see lewe KalksponseTydperk Cambrian Series 2 hede 520 0 m jaar gelede 1 PreYe Ye O S D C P T J K Pg N Calcispongiae van Ernst Haeckel se Kunstformen der Natur 1904Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk AnimaliaFilum PoriferaKlas CalcareaBowerbank 1864SubclassesCalcineaCalcaroneaKenmerke WysigKalksponse is klein selde hoer as 10 cm weinig kleurig en onopvallend Hul parenkiem bestaan uit kalsiumkarbonaat Fossielondersoek het uitgewys dat kalksponse reeds in die Kambrium bestaan het Verspreiding en leefgebied WysigHierdie spons kom wereldwyd voor in vlak water in splete onder riwwe op seewier en in grotte Onderliggende taksonomie WysigDie hoofartikel vir hierdie afdeling is Lys van kalksponse Die kalksponse is tans verdeel in twee subklasse Subklas Calcinea Subklas Calcaronea Calcarea Mindat Hudson Institute of Mineralogy Besoek op 3 Desember 2020 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kalksponse amp oldid 2372733