www.wikidata.af-za.nina.az
Kalsiumkarbonaat is n kalsiumsout van koolsuur Die stof se chemiese formule is CaCO3 Eienskappe AlgemeenNaam KalsiumkarbonaatStruktuurformule vanChemiese formule CaCO3Molere massa 100 09 g mol 1 CAS nommer 471 34 1 1 Voorkoms Wit vastestofFasegedrag Selkonstantes a 4 989 c 17 062 A heks Z 6 kalsiet 2 a 4 959 b 7 968 c 5 741 A Z 4 aragoniet 2 Ruimtegroep romboedries R 3c kalsiet 2 ortorombies Pmcn aragoniet 2 Smeltpunt 825 C 1 KookpuntDigtheid 2 7 2 9 rel 1 Oplosbaarheid 13 mg L 3 Brekingsindeks dubbelbrekend kalsiet no 1 6557 ne 1 4852 630nm 4 Hardheid 3 Mohs kalsiet 4 Suur basis eienskappepKaVeiligheidFlitspunt onbrandbaar LD50 6450 mg kg oraal in rotte 1 Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en druk toestande Dit is n algemene stof wat in gesteentes voorkom as die minerale kalsiet en aragoniet veral in kryt en kalksteen eierdoppe buikpotige skulpe skulpvisskelette en perels Kalsiumkarbonaat word al baie eeue in die bounywerheid gebruik byvoorbeeld in portlandsement Inhoud 1 Vorming 2 Verwering 3 Optiese eienskappe 4 VerwysingsVorming WysigKalsiumkarbonaat kan vorm uit ongebluste kalk en koolstofdioksied C a O C O 2 C a C O 3 displaystyle CaO CO 2 to CaCO 3 dd Of uit gebluste kalk en koolstofdioksied C a O H 2 C O 2 C a C O 3 H 2 O displaystyle Ca OH 2 CO 2 to CaCO 3 H 2 O dd Verwering WysigIn aanwesigheid van water kan kalsiumkarbonaat self verder reageer met koostofdioksied om kalsiumbikarbonaat te vorm C a C O 3 C O 2 H 2 O C a H C O 3 2 displaystyle CaCO 3 CO 2 H 2 O to Ca HCO 3 2 dd Omrede die bikarbonaat beter oplosbaar is as die karbonaat kan hierdie reaksie tot verwering lei van gesteentes soos kryt wat uit kalsiumkarbonaat bestaan Die opgeloste kalsiumbikarbonaat kan in die grondwater deursyfer en in grotte druipsteen vorm as stalagmiete en stalaktiete soos dit gebeur in Suid Afrika se Kangogrotte 5 Optiese eienskappe Wysig n Kalsietkristal wat sy dubbelbreking vertoonGroot kristalle van kalsiet kom in die natuur voor veral op Ysland In die sigbare en naby infrarooigebied is hulle deursigtig maar sterk dubbelbrekend Die kristal is negatief eenassig en dit word toegepas as polariseerder in hierdie golflengtegebied 4 Dit is moontlik om kwartgolflengteplaatjies daaruit te maak wat liniergepolariseerde lig omsit in sirkulergepolariseerd Verwysings Wysig 1 0 1 1 1 2 1 3 1 4 MSDS Avogadro Iowa State in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Januarie 2016 Besoek op 4 Februarie 2016 2 0 2 1 2 2 2 3 Webmineral in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Mei 2020 F Wolfgang Tegethoff Calcium Carbonate From the Cretaceous Period into the 21st Century 2001 ISBN 978 3 0348 9490 6 4 0 4 1 4 2 Red Optronics webwerf in Engels Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 November 2018 Besoek op 7 Februarie 2016 Die geologie van die Swartberge die Kangovallei en die omgewing van Prins Albert K P 1966 PDF Geargiveer PDF vanaf die oorspronklike op 7 Februarie 2016 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Kalsiumkarbonaat amp oldid 2581209