www.wikidata.af-za.nina.az
Brunsvigia elandsmontana is n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort Die spesie is endemies in die Wes Kaap Dit kom by Elandsberg voor en is deel van die fynbos en renosterveld Die plant het baie van sy habitat afgestaan aan graan verbouing die afgelope 70 jaar Daar is net een populasie wat uit minder as 700 plante bestaan en dit word tans bedreig deur oorbeweiding deur wild Brunsvigia elandsmontanaBewaringstatusKritiek bedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie AmaryllidaceaeSubfamilie AmaryllidoideaeGenus BrunsvigiaSpesie B elandsmontanaBinomiale naamBrunsvigia elandsmontanaSnijman 2001 Bronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Brunsvigia elandsmontana amp oldid 2554099