www.wikidata.af-za.nina.az
Till Lindemann gebore 4 Januarie 1963 is n Duitse sanger en liedjieskrywer Hy is veral bekend as die hoofsanger en liriekskrywer van die Duitse musiekgroep Rammstein Till LindemannAgtergrondinligtingGebore4 Januarie 1963 1963 01 04 60 jaar oud Leipzig Duitse Demokratiese RepubliekOorsprongSchwerin DuitslandGenresNeue Deutsche Harteindustrial metalhard rockpunk rock vroee Beroep e Sanger liedjieskrywer digter en akteurJare aktief1986 hedeAssosiasiesRammsteinLindemannHy het in klein rolle in rolprente verskyn en het ook drie digbundels gepubliseer As n akteur is hy bekend vir sy rolle in die rolprente Lost Highway 1997 How High 2001 Lilya 4 Ever 2002 en Nymphomaniac Vol I 2013 Inhoud 1 Filmografie 1 1 Rolprente 1 2 Televisierolprente 2 Digkuns 3 Eksterne skakelsFilmografie wysigRolprente wysig 2001 How High 2002 xXx 2013 Nymphomaniac Vol I 2015 Rammstein in Amerika 2016 Rammstein Paris PhuketgradTelevisierolprente wysig 2006 Anakonda im NetzDigkuns wysigLindemann Till 2002 Messer Mes Frankfurt am Main Eichborn ISBN 3 8218 0927 2 Lindemann Till 2013 In stillen Nachten In Stille Nagte Koln Kiepenheuer amp Witsch ISBN 978 3462045246 Lindemann Till 2020 100 Gedichte 100 Gedigte Koln Kiepenheuer amp Witsch ISBN 978 3462053326 Eksterne skakels wysigTill Lindemann in die Internet rolprentdatabasis Till Lindemann op Facebook Till Lindemann op Instagram Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Till Lindemann amp oldid 2581069