www.wikidata.af-za.nina.az
Moraea hiemalis is n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort Die spesie is endemies aan KwaZulu Natal en kom in die KwaZulu Natal Middeland tussen Pietermaritzburg Richmond en Kamberg in die graslande voor Dit het n voorkomsgebied van 4 996 km en het meer as 50 van sy habitat verloor aan die aanplant van plantasies en landbou aktiwiteite Ontwikkeling in die formele sowel as informele sektors by Pietermaritzburg is steeds bedreigings Ook brand die veld te veel en indringerplante is ook n bedreiging Moraea hiemalisBewaringstatusKwesbaar IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie IridaceaeGenus MoraeaSpesie M hiemalisBinomiale naamMoraea hiemalisBronne wysigSANBI Redlist Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Moraea hiemalis amp oldid 2604999