www.wikidata.af-za.nina.az
Rammstein is n Duitse musiekgroep wat in 1994 in Berlyn gestig is Hul harde musiekstyl en morbiede liedtekste wat omstrede onderwerpe behandel word dikwels as Neue Deutsche Harte Nuwe Duitse Hardheid beskryf terwyl die groepslede daarna as Tanzmetall Dansmetaal verwys 1 RammsteinAgtergrondinligtingGebore1994Webwerfhttps www rammstein de en LedeTill Lindemann Richard Z Kruspe Paul Landers Oliver Riedel Christoph Schneider Christian Lorenz Rammstein het bekendheid verwerf deur hul gebruik van ongewone stylmiddels en gesofistikeerde vertonings Volgens die musiektydskrif Billboard is Rammstein tot op datum die internasionaal suksesvolste musiekgroep met Duitse liedtekste met meer as twintig miljoen albumverkope waarvan meer as die helfte in die buiteland Albums WysigAlbums met trefferlysnoteringTitel Datum vanvrystelling Datum vanintrede Hoogste plek Aantal weke Opmerkings Herzeleid 1995 Sehnsucht 1997 Live aus Berlin 1999 Direkte opnameMutter 2001 Reise Reise 2004 Rosenrot 2005 Volkerball 2006 Direkte opnameLiebe ist fur all da 2009 Rammstein 2019 Zeit 2022 Verwysings Wysig Frank Rummeleit Zillo Musikmagazin nommer 11 95 onderhoud met Rammstein bl 52 November 1995Tobias Matkowitz New Life Soundmagazine nommer 12 95 onderhoud met Rammstein bl 30 Desember 1995Reiner Rasche Entry Musikmagazin nommer 5 96 onderhoud met Rammstein bl 11 Augustus September 1996Eksterne skakels WysigMedia nbsp Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rammstein YouTube com Rammstein Official Engel 2015 nbsp Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Rammstein amp oldid 2580556