www.wikidata.af-za.nina.az
Moraea intermedia is n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel is van die Namakwalandstruikveld Die spesie is endemies aan die Noord Kaap en kom in Namakwaland wes van Springbok voor Daar is een subpopulasie van minder as 250 plante en dit word bedreig deur oorbeweiding Moraea intermediaBewaringstatusBedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie IridaceaeGenus MoraeaSpesie M intermediaBinomiale naamMoraea intermediaBronne wysigSANBI Redlist Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Moraea intermedia amp oldid 2605007