www.wikidata.af-za.nina.az
Moraea indecora is n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel is van die struike en blomveld Die spesie is endemies aan die Noord Kaap en kom by Springbok voor Dit het n voorkomsgebied van kleiner as 50 km en daar is vier subpopulasies Die totale populasie is minder as 1000 plante Moraea indecoraBewaringstatusKwesbaar IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie IridaceaeGenus MoraeaSpesie M indecoraBinomiale naamMoraea indecoraBronne wysigSANBI Redlist Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Moraea indecora amp oldid 2605004