www.wikidata.af-za.nina.az
Othonna ciliata is n struik wat endemies aan die Wes Kaap is Die spesie kom van Ceres tot by die Kaapse Skiereiland en Sir Lowryspas voor Dit het n voorkomsgebied van 5342 km en die plant is deel van die fynbos en renosterveld Daar is tien gefragmenteerde subpopulasies met die grootste een op Tygerberg wat uit 500 700 plante bestaan Die plant het reeds 75 van sy habitat afgestaan aan landbou aktiwiteite en stedelike ontwikkeling Dit word tans bedreig deur oorbeweiding indringerplante en onbehoorlike veldbrand bestuur Othonna ciliataBewaringstatusKwesbaar IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EudicotsKlade AsteridsOrde AsteralesFamilie AsteraceaeGenus OthonnaSpesie O ciliataBinomiale naamOthonna ciliataL f 1782 Bronne wysigPlants of the World Online REDLIST Sanbi Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Othonna ciliata amp oldid 2560463