www.wikidata.af-za.nina.az
Moraea vespertina is n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die Sukkulente Karoo is Die spesie is endemies aan die Noord Kaap en kom op die Bokkeveldplato en in die Tankwa Karoo Nasionale Park voor Die plant het n voorkomsgebied van 1339 km maar het geen bedreigings nie Moraea vespertinaBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie IridaceaeGenus MoraeaSpesie M vespertinaBinomiale naamMoraea vespertinaBronne wysigSANBI Redlist Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Moraea vespertina amp oldid 2605126