www.wikidata.af-za.nina.az
Moraea vallisbelli is n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is Die spesie is endemies aan die Noord Kaap en kom van die Bokkeveldberge tot by Botterkloofpas voor Die plant het tans n voorkomsgebied van 700 km en het n groot gedeelte van sy habitat in die Nieuwoudtville omgewing weens graanverbouing en olyf boerdery verloor SlaptulpBewaringstatusBedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie IridaceaeGenus MoraeaSpesie M vallisbelliBinomiale naamMoraea vallisbelliSinoniemeHomeria vallisbelli GoldblattBronne wysigSANBI rooilys Plants of the world online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Moraea vallisbelli amp oldid 2605118