www.wikidata.af-za.nina.az
Moraea luteoalba is n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is Die spesie is endemies aan die Wes Kaap Dit kom van die Matsikammaberge tot by die Sederberg voor Die populasie is stabiel Moraea luteoalbaBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie IridaceaeGenus MoraeaSpesie M luteoalbaBinomiale naamMoraea luteoalbaSinoniemeGalaxia luteoalba GoldblattBronne wysigSANBI Redlist Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Moraea luteoalba amp oldid 2605028