www.wikidata.af-za.nina.az
Die aasuintjie Moraea lurida is n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos is Die spesie is endemies aan die Wes Kaap Dit kom van Kogelberg tot by Bredasdorp voor Die plant blom net na n brand AasuintjieBewaringstatusVeilig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie IridaceaeGenus MoraeaSpesie M luridaBinomiale naamMoraea luridaSinoniemeMoraea fusca Baker Moraea montana Schltr Phaianthes lurida Ker Gawl Raf Vieusseuxia lurida Ker Gawl SweetGalery wysig nbsp nbsp nbsp nbsp Bronne wysigSANBI Redlist Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Moraea lurida amp oldid 2605027