www.wikidata.af-za.nina.az
Moraea longiflora is n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel is van die Namakwaland renosterveld Die spesie is endemies aan die Noord Kaap en kom op die Kamiesberg voor Dit het n voorkomsgebied van kleiner as 80 km Daar is twee subpopulasies en die totale aantal plante is minder as 1000 plante Die plant word bedreig deur oorbeweiding Moraea longifloraBewaringstatusKwesbaar IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EensaadlobbigesOrde AsparagalesFamilie IridaceaeGenus MoraeaSpesie M longifloraBinomiale naamMoraea longifloraSinoniemeGynandriris longiflora Ker Gawl R C Foster Helixyra flava Salisb Helixyra longiflora Ker Gawl N E Br Bronne wysigSANBI Redlist Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Moraea longiflora amp oldid 2605020