www.wikidata.af-za.nina.az
Lithops olivacea is n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie Die spesie is endemies aan Suid Afrika Dit kom in die Noord Kaap van Aggeneys tot by Pofadder voor en het n voorkomsgebied van kleiner as 20 km Die plant word bedreig deur vertrapping deur vee en onwettige versameling deur tuinboukundiges Lithops olivaceaBewaringstatusKwesbaar IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieDomein EukaryotaKoninkryk PlantaeKlade TracheofieteKlade AngiospermaeKlade EudicotsOrde CaryophyllalesFamilie AizoaceaeGenus LithopsSpesie L olivaceaBinomiale naamLithops olivaceaL Bolus 1929 SinoniemeLithops olivacea var nebrownii D T ColeBronne wysigSANBI Redlist Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Lithops olivacea amp oldid 2578764