www.wikidata.af-za.nina.az
Geissorhiza sufflava is n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos en die renosterveld Die spesie is endemies aan die Wes Kaap en kom op die oostelike Piketberg voor Die plant het n voorkomsgebied van 33 km en word bedreig deur die aanplant van wingerde gebrek aan vuur en indringerplante Geissorhiza sufflavaBewaringstatusBedreig IUCN 3 1 Wetenskaplike klassifikasieKoninkryk Plantae geen rang Angiosperms geen rang MonocotsOrde AsparagalesFamilie IridaceaeSubfamilie CrocoideaeTribus CroceaeGenus GeissorhizaSpesie G sufflavaBinomiale naamGeissorhiza sufflavaGoldblatt amp J C Manning 2009 Bronne wysigREDLIST Sanbi Plants of the World Online Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Geissorhiza sufflava amp oldid 2550381